LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Koejawelhuisie | LekkeSlaap
+29

Die Koejawelhuisie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Die Koejawelhuisie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nadene E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike naweek.

Ons 22ste huweliksherdenking kon nie op 'n beter manier gevier word nie. Die stilte, natuurskoon en heerlikste kaggel was net wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer daar gaan kuier - hierdie keer net wanneer daar koejawels is!

Frannie H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ervaring weereens. Wat 'n lieflike rus naweek.

Dis ons derde jaar in 'n ry wat ons daar oorbly en was weereens nie spyt nie. Lekker in die son boek gelees. Sal beslis weer daar wees.

Die Koejawelhuisie's terugvoer

Baie dankie.
Dis vir ons so lekker as ons gaste gereeld kom kuier en kom deel in ons pragtige wêreld.

Die Koejawelhuisie
Nicolene J - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Koejawelhuisie is tops!

Fantastiese lekker naweek spandeer by die Koejawelhuisie - alweer. Die Jacuzzi is 'n wenner! Julle sien ons weer binnekort!

Chavonne S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chavonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway

We had the most amazing time at the Koejawelhuisie, it was quiet and peaceful with beautiful views. We cannot wait to go back for another weekend. It was just perfect!

Herman N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik om tussen die natuur en onder die sterre te sit.

Die Koejawelhuisie was presies wat ons nodig gehad het vir 'n lekker naweek weg!

Calvin A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need in a beautiful setting.

The location is very tranquil, and the facilities were perfect for creating an isolated but comfortable environment. Perfect place to relax.

Brandon O - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely perfect.

It was amazing, absolutely perfect.

Yvette E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiaal en rustige naweek geniet.

Dit was 'n heerlike rustige naweek. Ons het heerlik gekuier en lekker uitgerus.

Johannes J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Stukkie hemel op Aarde.

Dit was vir ons ‘n onvergeetlike naweek. Dit was meer as die geld werd. Ons sal Die Koejawelhuisie aan enige iemand aanbeveel. Jy moet ten minste een keer daar ‘n draai maak. Dit was heerlik en het alles wat jy nodig het.

Alwyn V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike atmosfeer en die kolkol-bad is 'n wenner! Sien ons definitief weer!

Wonderlike wegbreek van die stad. Die sterre in die aand is asemrowend. Veral vanuit die bad!

Marene M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Pragtige verblyf 'n uur en 'n half vanaf die stad. Was 'n great wegbreek vir my man se 30ste verjaarsdag. Die huisie is baie goed equipped - daar is 'n koffie-plunger en 'n potjie - as ons geweet het hiervan sou ons beslis voorsorg getref het - ons sou graag wou pot maak! Baie netjies en skoon - die kolkol was skoongemaak en vol getap toe ons daar aangekom het en was 'n lafenis in die hitte (tesame met die aircon in die kamer!). Kathy is 'n ongelooflike gasvrou - van voor inklok af vir ons hulpvaardige wenke gestuur en selfs laat weet wanneer load shedding sou plaasvind. Sal beslis weer hiernatoe kom!

John C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful. Tranquil.

A quaint quiet cottage in a guava orchard. Very private but not isolated. Wood fired hot tub. Adequate shopping in Porterville but better in nearby Picketberg. Both towns are clean and litter free.

Anthonie L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en beeldskoon.

Die Koejawelhuisie is perfek vir 'n rustige wegbreek met vars lug, stilte en geen tegnologie. Dit is skoon, netjies en goed ingerig. Die braaigeriewe, die kolkol en die koejawelboorde met kwetterende voëls, sal jou hart steel!

Chantel S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek-ligging.

Het die afgesonderdheid en die baie goeie ligging geniet. 'n Heerlike ervaring en herinnering aan die belangrikheid van 'n breek weg van tegnologie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice getaway location.

Enjoyed the solitude and quite location. A lovely experience and reminder of the importance of taking a break from technology.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Frannie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frannie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Wat 'n wonderlike belewenis. Ons het die huisie baie geniet en al was dit baie warm was die Kol-Kol bad iets besonders. Sal beslis weer gaan vir die rustigheid.

Emma-jean L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma-jean L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dromerig!

Ons het 'n heerlike kuiertjie by Die Koejawelhuisie net buite Porterville gehad. Dis ongerep, off the beaten track en die natuur om mens is besonders. Van koejawels pluk tot op die plaas gaan stap, die dorp verken, die lekker braai en hot tub te benut. Als was ongelooflik lekker. Ons sal terug wees!

Diaan D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike naweek!

Klein, stil dorpie. Koppiekoffie is 'n moet om te besoek.

Kayla-tess P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kayla-tess P
Gesin met klein kinders

Disconnecting from stress and reconnecting with family.

We had a phenomenal stay at Koejawelhuisie and recommend it to anyone with little kids who need to get away from the hustle and bustle of city life and experience the plentiful activities nature and the great outdoors has to offer! A special word of thanks to Kathy and the family for taking us on an amazing tour of their working farm! We will definitely be back!

Ansi V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige naweek wegbreekplekkie.

Ons het 'n heerlike naweek weg geniet by die silwerskoon, privaat en rustige Koejawelhuisie. Die sterre was asemrowend en die Kol-Kol 'n wenner. Ons gaan definitief terug wees! Dankie, Kathy!

Petrus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende wegbreek met heerlike buite warmbad.

Ek en my vrou het 'n heerlike wegbreek na Die Koejawelhuisie geniet. Mal oor die warmbad en maak dit vir seker die moeite werd. Bring net genoeg hout. Die koejawels was heerlik en als wat jy benodig vir 'n naweek is in die huis. Paar lastige vlieë, maar dit is 'n plaas so wat verwag jy, moenie kla nie. Daar is Doom in die kombuis as jy nou regtig wil moeilik wees. Vir 2 mense se wegbreek is die huisie perfek. Dink nie dis gemaak vir 2 paartjies nie. Maar gesin van 4 kan werk. Baie dankie vir heerlike tyd. Sal weer kom.

Naas V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en jy kan jouself weer vind.

Rêrig lekker plek om af te skakel en net te rus.

Leanne P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most incredible view of the starts you could ever imagine.

The weekend was spent stargazing in the hot tub, going for runs around the guava orchards and having a completely relaxing and romantic weekend away.

Marcelle V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Die huisie is fantasties met alles wat mens benodig vir 'n naweek se wegbreek. Dit is lekker ver van alles en almal geleë en is baie privaat en rustig. Een van die beste plekke vir 'n naweek se rustige wegbreek. Die buitebraai is absoluut awesome. Ek sal wel voorstel dat daar dalk rigting aanwysings na die huisie is, want ons het bietjie verdwaal op die plaaspaaie oor daar nie bordjies is nie en die sein is ook nie baie goed nie, so dis moeilik om vir hulp te bel.

Elain T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elain T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld nog ooit.

Oulikste, skoon en netjiese plek. Die stilte was wat ons nodig gehad het.

Joos D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joos D
Enkelreisiger

Stilte en weg van alles.

Die plek is toegerus met alles wat jy benodig op 'n wegbreek. Daar is geen mense of verkeer naby nie. Indien jy opsoek is na stilte, goeie diens, die natuur en ontspan, moenie huiwer nie - boek die Koejawelhuisie. Dit is ook naby genoeg aan die dorp indien jy iets benodig.

Drew K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drew K
Saam met vriende

Comfortable and convenient.

Very convenient for Porterville.

Annika N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek omring deur die mooi van die natuur.

Ons het heerlik gekuier by die Koejawelhuisie. Die huisie was baie netjies en skoon. Die stilte en die sterre in die aand is onbeskryflik. Sal graag weer daar gaan bly.

Chris P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ons het ons verblyf geniet. Die huisie bied alles wat vir selfsorg benodig word. Gasvrye eienaars en 'n pragtige omgewing.

Charl C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl C
Gesin met klein kinders

Rustieke sjarme.

Ons het die bestemming as basis gebruik, vanwaar ons die omliggende area verken, veral met die idee om die jaarlikse blomme te sien. Ons was nie teleurgestel nie. Die tyd by Koejawelhuisie was rustig en genotvol. Baie dankie aan die gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Rustic charm.

We used the location as a base to tour the surrounding area with the specific idea of viewing the annual wild flower spectacle. We were not disappointed. The time spent at the Koejawelhuisie was peaceful and enjoyable. Thank you to the hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Die Koejawelhuisie's terugvoer

Goeiedag Charl,

Baie dankie dat julle kom bly het in Die Tabakhuis.

Die Koejawelhuisie
Mandy W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die beste wegbreek as jy lus het vir stilte en verbeel jou jy bly in 'n hotel.

Nicolene J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Die huisie is pragtig ingerig. Die buitebraai-area is die beste plek om die sterre van te bewonder. Mens het totale privaatheid. Dis naby genoeg aan Porterville om deel te neem aan enige aktiwiteite op die dorp. Die Koejawelhuisie is 'n wenner bestemming!

Die Koejawelhuisie's terugvoer

Baie dankie. Kom kuier asseblief weer.
Dis vir ons lekker om ons stukkie mooi, te deel met ander.

Die Koejawelhuisie
Paul G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik en gesellig!

Ons het verskriklik lekker gebly in Die Koejawelhuisie. Die huisie is lekker privaat tussen die koejawelboorde wat ook 'n baie mooi uitsig skep met die berge in die agtergrond. Die plaasmark in die dorp was baie oulik en ons het lekker geëet en gekuier daar. Ons sal graag weer Die Koejawelhuisie besoek! Kathy en haar man was baie vriendelik en hulpvaardige gashere wat ons naweek net nog lekkerder gemaak het!

Pieter H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great decision.

Wonderful, clean, good taste. Private, wonderful host, lovely fishing. Catch release was good.

Die Koejawelhuisie's terugvoer

Baie dankie.

Die Koejawelhuisie
Leon V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras.

Die ligging is perfek met 'n rustige atmosfeer.

Gizelle E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gizelle E
Gesin met tieners

Plaasomgewing onbeskryflik mooi.

Ons het die verblyf by Die Koejawelhuisie baie geniet en die omgewing is pragtig. Die enigste ontsteltenis was die betalingsbewys wat die gasvrou moontlik meer taktvol kon hanteer. Aanbevelings wat ons sal maak is 'n stort rakkie binne die stort en permanente stoele op die stoep sodat die kombuis stoele nie uitgedra hoef te word nie.

Die Koejawelhuisie's terugvoer

Baie dankie.
Ek dink nie dit was onbillik van my om te vra vir 'n bewys van betaling nie, aangesien jou betaling eers Maandag na die naweek geregistreer het.
Dankie vir die voorstelle.
Kathy

Die Koejawelhuisie
Rian J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Die regte wegbreek vir jou en jou metgesel!

Ek kan die Koejawelhuisie regtig aanbeveel. Dis baie stil, rustig en privaat. Goed toegerus vir 2 mense wat wil wegkom van gejaag van die stadslewe. Die buite- sowel as binnebraai is regte wenners. Daar is geen twyfel dat ek en my vrou weer daar sal gaan kamp nie! Kan nie wag nie!

Die Koejawelhuisie's terugvoer

Baie dankie Rian,

Ons is baie bly julle het dit geniet.
Groete Kathy en Piet

Die Koejawelhuisie
Chané V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Perfekte naweekwegbreek.

Wat 'n fantastiese plek! Vol karakter en luukshede wat mens sal verwag in 5-ster-akkommodasie. Ons was warm verwelkom en alles wat ons nodig gehad het was voorsien. Ons het dit so geniet om weg te wees van die geraas van die stad, na die helder sterre te kyk in die aand en braai en kuier binne die kombuis. Ons sal sonder twyfel weer teruggaan.

Die Koejawelhuisie's terugvoer

Baie dankie Charne! Ek is bly julle het die naweek geniet! Kom gerus weer! Kathy

Die Koejawelhuisie
Vanaf
R1 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Gelukwaartsplaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4uCDgMCwxlvLPfVpObgTLuhtLlneNrWstrpwjJyQ95ISzB3BEC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850  per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 R44 Gelukwaarts Plaas 6810 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.05724 18.988561
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!