4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- R44, Gelukwaarts Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Koejawelhuisie bied gemaklike selfsorgverblyf op 'n rustige werkende plaas, 7 km vanaf Porterville, 'n oulike dorpie aan die voet van die Olifantsrivierberg. Die plaas bied gaste 'n rustige toevlugsoord, omring deur 'n koejawelboord en mielie- en kanolalande. Ontspan in die nuwe KolKol-warmbad terwyl jy die naghemel geniet.
Die smaakvol opgeknapte kothuis is in die koejawelboord geleë en spog met pragtige uitsigte oor die omliggende berge. Dit bestaan uit 1 slaapkamer en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die sitkamer 'n slaapbank vir kinders het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n groot binnebraai-area en 'n eetkamertafel. Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe en elke eenheid is toegerus met 'n waaier en lugversorging.
Aktiwiteite op die plaas sluit in swem in die dam, voëlkyk, stap, bergfietsry, wandelings in en om die plaas, of ontspanning op die stoep. Die plaas is sentraal geleë en gaste kan daguitstappies na nabygeleë dorpe geniet. Op sommige naweke is daar ook 'n boeremark aan die rand van die dorp. Daar is 'n grondpad van 3,5 km, maar dit is met enige voertuig rybaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 102
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R44, Gelukwaarts Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Koejawelhuisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R44, Gelukwaarts Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang