Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Robertson

Die Kraaltjie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Charlene W
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Aangenaam, rustig, vriendelik. Baie netjiese, oulike plekkie. Ligging is uitstekend as jy verskeie wynlande wil besoek. Diens was vriendelik en uitstekend! Voorstelle: 'n sepie in die badkamer en 'n boks tissues in die huis, en die braai veroorsaak 'n slegte ou braairook reuk wat deur die hele huis en in alles in trek - miskien potpourri en 'n nota dat mense die deure toe hou wanneer hulle braai of iets. (Ons het ook gebraai en die huis het nog erger gestink die volgende dag).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeelia
Die Kraaltjie
Hi Charlene, baie dankie vir jou terugvoering. Ons sit gewoonlik 'n sepie in die badkamer by die bad neer en dan is daar ook handwas en handeroom - ek sal opvolg met my mense want ek weet nie hoekom dit nie daar was nie. Oor die braai was ek nie bewus nie want ek het nog nooit so 'n klagte gekry nie, so jammer oor dit.

Angeline M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Fantasmagories. Ons het baie lekker gekuier, sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic! Everything you need. Lovely place to stay. Clean and comfortable. Even entertainment for the grandkids in the garden with a jungle gym.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlike wegbreekplekkie met alles wat jy nodig het. Heerlik gebly en gekuier. Alles wat jy nodig het. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lance D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful and quiet, neat and tidy. Home from home. The place was neat and tidy and had everything needed for a peaceful stay. The host was around to check on us and make sure we were comfortable or if anything was needed. A nice bottle of wine was provided and a bowl of naartjies, which was welcomed. A perfect little gem away from the city hustle and bustle. Would recommend it to anybody wanting a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Kon afskakel, rustig wees en net lekker kuier langs die vuur! 2 vriendinne wat 'weggebreek' het terwyl mans gewerk het. Zeelia was met ontvangs baie vriendelik, gaaf en behulpsaam. Het tot 'n 'bederf' ontvang op tafel. Baie netjies, skoon en elektriese komberse op beddens vir die Kaapse koue. Ons het veilig gevoel; kon rustig afskakel vir paar dae - sonder dat ons iets gekort het. Baie om te doen en besigtig binne km's van verblyf. Gaan beslis weer soontoe! Ons gaan beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het heerlik gekuier in 'n baie goed toegeruste (Dankie veral vir die kaggel/braaiplek). Dit was 'n heerlike vakansie in 'n pragtige streek van ons land. Die Kraaltjie is 'n baie goed toegeruste (Dankie veral vir die kaggel/braaiplek!) eenheid en word bestuur deur 'n baie gasvrye, vriendelike, vrygewige (Dankie vir die wyn en naartjies!) eienaar. Die R317 tussen Bonnievale en Robertson is al van lankal een van ons gunsteling roetes met soveel spogplase, blomme, berge en 'n pragtige rivier. Ons sal definitief daarheen terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denrick M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Uitstekende waarde vir geld. Baie goeie kommunikasie deur die eienaar. Eenheid is pragtig en gemaklik. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hw B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie lekker blyplekkie, naweek was te kort. Sal definitief weer kom. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Uitsonderlik! Uitsonderlike juweel tussen ons gunsteling wynplase, knus by die Breëde Rivier. Prakties toegerus vir heerlike braaivleis kuiers saam met hartsmense. Die kothuis is stylvol en uiters netjies. Gaan baie beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeelia
Die Kraaltjie
Bly julle het lekker gekuier, dankie vir die positiewe terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zeelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f3f87dd88672ca097d2273b8d6952df01c995b140c176b29732f82a106783e988b3e6f327062eb51ed3cc90fb4eae68f63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 66 5 1 5 R317 Goudmyn 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8730523239 20.001887083054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang