Die Markhuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Janice W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderful relaxing stay. We had a lovely stay. Excellent location. We loved the open plan and outside garden. Thanks for all the special treats like the wine and other snacks, much appreciated. Will definitely book again. Thanks to the host for always being available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Reasonably priced and close to restaurants etc. Very comfortable. Nice stoep and garden. Owner always available to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik met alles wat jy benodig, met komplimente wyn en beskuit was spesiaal. Pragtig en kompak en baie netjies. Beddegoed was luuks en die kaggel binne was 'n bonus, en kort net nog WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Kom kuier asb. weer.

Jaco R
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

11/10. Beter as die foto's op die webwerf. Ideaal vir my behoeftes. Een van die lekkerste plekke waar ek al gebly het. Baie sentraal geleë, stapafstand van die hoofstraat met al sy dinge, die Saterdagmark ens. Lieflike tuintjie. Ek het veral die klein gebare waardeer - daar was braaihout, yoghurt in die yskas, sjokolade, en wyn! Dankie vir jou moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Oe, jy moet asb weer kom kuier by Die Markhuisie. Karlien

Andrew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful, it was cold and the fire helped us stay warm. Very comfortable with all the amenities required. I gladly recommend Die Markhuisie. A great place to stay in Greyton.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Thank you, Andrew. Please call again. Nice to have you in Die Markhuisie. Karlien

Gert L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Was wonderlik. Was wonderlik. Het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Kom kuier gerus weer.

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ideale ligging om Greyton te verken. Ons het baie lekker gebly. Hou van die oopplan-vertrek. Het alles wat ons nodig gehad het. Mal oor die beskutte tuin en braai-geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Hello Erika, kom kuier gerus weer by ons.

Sanville C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

A peaceful, private and relaxing getaway ideal for couples. It was a wonderful, quiet and tranquil experience—private, relaxing, and perfect for couples needing a break from city life. The hiking trail was refreshing with beautiful mountain views, and visiting the market on the Saturday was a great cultural treat filled with homemade foods, desserts, and plenty to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Gerieflike verblyf met uitstekende ligging. Ons was aangenaam verras met die akkommodasie. Die 2 nagte daar was salig en gerieflik met heelwat ekstras soos 'n bottel wyn, varsgebakte koekies en peuselgoed. Dis letterlik 200 m van die gewilde Saterdag markie met die heerlikste varsgebak. Ons sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Kom kuier gerus weer vir ons.

Luchen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Had a great time. Easy place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Hi Luchen, please call again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

John En Karlien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 157

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Cross Market Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiuQkOumBgDqDF1LFWXKvx6rVLgCBDwoZF6UJWFQd4gkViKrj23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 6 Cross Market Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048294765625 19.608597457409
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang