Die Markhuisie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
John En Karlien Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 122
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Gert S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie welkom gevoel en sal vir seker weer terugkom.
Hannes V - Apr 2024
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid op sy beste.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie Hannes, was lekker om jou te leer ken. Kom kuier weer.
Phil M - Apr 2024
Algehele gradering
OK.
Kennith A - Apr 2024
Algehele gradering
I would definitely return.
Die Markhuisie se terugvoer
Hi Derek, please call again.
Derek H - Mrt 2024
Algehele gradering
Very comfortable.
Jacobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Greyton is 'n plek om bietjie uit die gejaagde lewe te ontsnap.
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Astrid A - Mrt 2024
Algehele gradering
It was a lovely cottage, just didn't have WiFi.
Die Markhuisie se terugvoer
Please visit again, Astrid. It was nice having you.
Karlien
Pieter D - Mrt 2024
Algehele gradering
Die Markhuisie is perfek vir 'n vinnige wegbreek en kuier in Greyton.
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier gou weer.
Annelize C - Feb 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Baie sentraal geleë.
John G - Des 2023
Algehele gradering
Hemels, rustig en veilig.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie, John, vir die mooi resensie. Kom kuier gerus weer.
Karlien
Rudolph S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig. Fantasies.
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Alida B - Nov 2023
Algehele gradering
Host was very helpful and courteous.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie Alida. Kom kuier gerus weer.
Karlien
Kelly B - Okt 2023
Algehele gradering
Very peaceful and private - the perfect little cottage for you and your partner.
Die Markhuisie se terugvoer
Hi Kelly, please come again.
Charl R - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable, well-equipped and central.
Die Markhuisie se terugvoer
Hi Charl, please come and visit Die Markhuisie again.
Elna S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie Elna vir julle kuier. Ons het 'n goeie sekuriteit firma wat al om die uur daar verby gaan om te kyk dat alles in orde is.
Jackie D - Jul 2023
Algehele gradering
It was a lovely weekend in Die Markhuisie.
Die Markhuisie se terugvoer
Please call again.
Mariette V - Jul 2023
Algehele gradering
Jy kan regtig net jou klere bring.
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier weer by ons.
Khalid G - Jun 2023
Algehele gradering
Cosy cottage
Gian Carlo V - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie kom kuier gerus weer.
Zelda S - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, pragtige dorpie. Gastehuis binne loopafstand van markie en restaurante.
Die Markhuisie se terugvoer
Plesier Zelda, kom kuier gerus weer by ons.
Thelma H - Apr 2023
Algehele gradering
Absolute fantastic stay.
Lees meerDie Markhuisie se terugvoer
Dit was lekker om julle daar te kon he. Kom kuier gou weer.
Catherine R - Apr 2023
Algehele gradering
Thoughtful touches made this a delight.
Die Markhuisie se terugvoer
Please call again. Nice to have you back some time.
Karlien.
Alison A - Mrt 2023
Algehele gradering
Great all around.
Die Markhuisie se terugvoer
Please call again Alison. Thanks for the great review.
Karlien
Buckley G - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, net reg vir 2 mense.
Lydia L - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik in hierdie pragtige, netjiese huisie gekuier.
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Karlien
Elmarie E - Feb 2023
Algehele gradering
Volledige pakket met hope bederfies!
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie Elmarie. Kom kuier gerus weer.
Mark F - Feb 2023
Algehele gradering
Cosy and comfortable!
Martin D - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek in 'n pragtige dorp.
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Chris G - Okt 2022
Algehele gradering
So many generous extras.
Vanessa O - Sep 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay at Die Markhuise, very central, very clean and had everything we needed for the weekend.
Lees meerDie Markhuisie se terugvoer
Please come again.
Karlien
Anita V - Sep 2022
Algehele gradering
Die Markhuisie is 'n pragtige plekkie, waar 'n mens heerlik kan ontspan, veral in die rustige tuintjie en die braai, agter.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie Anita, kom kuier gerus weer vir ons.
Kathryn B - Aug 2022
Algehele gradering
Clean, comfortable and everything we needed was there!
Die Markhuisie se terugvoer
Hi Kathryn please come and visit us again.
Karlien
Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Als was perfek! Gratis bottel wyn en Fritos en 'n sjokolade! Mooiste dekor! Beste linne, handdoeke en breekware! Baie sentraal!
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie Louis, kom kuier gerus weer in Greyton.
Karlien
Johannes W - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was die presiese akkommodasie wat ons in 'n dorpie soos Greyton gesoek het.
Lees meerDie Markhuisie se terugvoer
Hi Johannes baie dankie vir die mooi terugvoer kom kuier gerus weer.
Karlien
Christa V - Aug 2022
Algehele gradering
Kort, koud en lekker.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie Christa, kom kuier gerus weer.
Gronja L - Jul 2022
Algehele gradering
Clean and comfortable accommodation with everything provided that we required for a self-catering weekend.
Lees meerLaurette H - Jul 2022
Algehele gradering
Die perfekte wegbreekplekkie.
Lees meerBelinda N - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Carita D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goed ingerigte verblyf stapafstand vanaf alle restaurante, Saterdag-markie en winkels.
Die Markhuisie se terugvoer
Julle moet weer kom kuier.
George W - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Die Markhuisie se terugvoer
So bly julle was gelukkig by Die Markhuisie. Ons verwelkom julle graag weer terug.
Cj (anirie) T - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Die Markhuisie se terugvoer
Baie dankie Anirie. Kom kuier gerus weer vir ons in Greyton.
Koos B - Apr 2022
Algehele gradering
Meer as oornagakkomodasie. Regtig 'n pragtige, klein huisie soos naam dit uitspel!
Lees meerRoelie V - Apr 2022
Algehele gradering
BaIe rustig en aangenaam.
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Tina L - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek, netjies, snoesig, ruim en privaat.
Carita R - Mrt 2022
Algehele gradering
Besonders.
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier weer vir ons.
Alison A - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing!
Shanna-lee B - Jan 2022
Algehele gradering
A beautiful gem in Greyton.
Die Markhuisie se terugvoer
Hi Shanna please come and visit us again. Looking forward seeing you guys.
Adv V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Die Markhuisie se terugvoer
Hi Fanie, julle moet weer kom kuier.
Ronel V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike selfsorg-eenheid met 'n mooi privaat tuintjie.
Lees meerConnie B - Nov 2021
Algehele gradering
Ideale naweekverblyf.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie, Connie, julle moet asb weer kom kuier.
Karlien
Sunita C - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan by Die Markhuisie.
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Jolanie G - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese ervaring! Sal weer by Markhuisie bly!
Die Markhuisie se terugvoer
Asseblief kom kuier weer by ons.
Kathryn B - Aug 2021
Algehele gradering
Tucked away gem in Greyton.
Bea V - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, sentraal. Die Markhuisie het my verwagtinge oortref.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie, Bea. Kom gerus weer. Jammer ek julle gemis.
Hester F - Jul 2021
Algehele gradering
Ons batterye is herlaai!
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Edith V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gesellig en ontspannend.
Sonja M - Jun 2021
Algehele gradering
Rustigheid
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer in Greyton.
Tania K - Mei 2021
Algehele gradering
Beautifully decorated little cottage with a lovely garden to relax in.
Robyn D - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastic, hospitality was amazing.
Mari M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik!
Anneke S - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging en als wat mens benodig vir 'n kort wegbreek.
Coenraadt E - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Die Markhuisie se terugvoer
Baie bly julle het julle tydjie by Die Markhuisie geniet. Kom weer.
Gavin M - Jan 2021
Algehele gradering
Neat cottage with all of the necessary amenities.
Die Markhuisie se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Kom kuier gerus weer in Greyton.
Susan S - Des 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Die Markhuisie se terugvoer
Jammer, Susan, dat Die Markhuisie nie jou wense vervul het nie.
Henlie S - Des 2020
Algehele gradering
Dit was geensins skoongemaak voor ons arriveer het nie.
Die Markhuisie se terugvoer
Hi Henlie. Jammer oor die kombuis waar die nuwe huishulp opgeslip het. Ek het mos verduidelik en volgende dag het ons kom regmaak, maar weereens baie jammer. Jy kan 'n nag verniet kom slaap wanneer dit julle pas.
Leon S - Des 2020
Algehele gradering
Karlien is 'n uitstekende gasvrou. Waarde vir geld, uitstekende ligging, smaakvol gemeubeleer, koningrootte bed slaap heerlik.
Hugo B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie rustig en baie mooi omgewing!
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier asseblief gou weer.
Renate B - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasmagories! Dit was 'n klein oasis weg van die stad, loop afstand van alles in die dorpie.
Lees meerDie Markhuisie se terugvoer
Dankie julle vir die wow review. Kom kuier gerus weer by ons. Mooi jaar verder vir julle.
Karlien
Amanda F - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike plek vir 'n vinnige wegbreek!
Jan G - Aug 2020
Algehele gradering
Very cosy and very central.
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Barend K - Jun 2019
Algehele gradering
Romanties.
Jasper H - Apr 2019
Algehele gradering
'n Rustige naweek in 'n pragtige omgewing.
Die Markhuisie se terugvoer
Kom kuier gerus weer by ons.
Amanda D - Apr 2019
Algehele gradering
Excellent stay at Die Markhuisie.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie Amanda kom kuier gerus weer by ons in Greyton.
Roelf V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike kuier in Greyton!
Lees meerDie Markhuisie se terugvoer
Dankie Roelf julle moet gerus weer kom kuier.
Robbie G - Feb 2019
Algehele gradering
Great spot well located in town.
Riva V - Feb 2019
Algehele gradering
Stylvol.
Die Markhuisie se terugvoer
Baie dankie Riva, kom kuier gerus weer vir ons.
Groete,
Karlien
Arno S - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en sentraal geleë om te stap en die pragtige dorp te verken. Koffie, tee, beskuit en koekies voorsien vir gaste.
Thersia K - Des 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Steve V - Sep 2018
Algehele gradering
Charming little cottage in the heart of Greyton.
Annemarie C - Aug 2018
Algehele gradering
Ons kuier in Greyton was heerlik en Die Markhuisie was perfek!
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie julle. Kom kuier gerus weer.
Francois W - Jul 2018
Algehele gradering
Dit het alle verwagtinge oortref.
Die Markhuisie se terugvoer
Dankie dat julle sulke lekker gaste was. Ons maak weer so.
Mieke V - Jul 2018
Algehele gradering
Veilig, netjies en gerieflik.
Yvette V - Jun 2018
Algehele gradering
Had wonderful time, although no clothing cupboard.
Jan B - Mei 2018
Algehele gradering
Die Markhuisie is perfek vir 'n lekker en gemaklike wegbreek.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom