Die Markhuisie
45 resensies
Selfsorg
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Markhuisie is 'n selfsorgkothuis in Greyton wat gerieflik ingerig is vir 2 gaste.
Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe. Die woonkamer het 'n eetarea en 'n kaggel. Braaigeriewe en parkeerplek voor die kothuis is beskikbaar.
Die Markhuisie is net 200 m vanaf die gewilde Saterdag-markie, en stapafstand vanaf allerlei winkels en restaurante geleë. Daar is verskeie 4x4-, stap-, voetslaan- en bergfietsroetes in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Markhuisie sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 45 resensies vir Die Markhuisie
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Markhuisie het ’n uitstekende ligging
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom