2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Pienk Deur is 'n ruim oornagkamer in die eienaar se huis met 'n gedeelde ingang. Dit dien as 'n sentrale oornagplek vir 'n paartjie of sakereisiger.
Die oopplan-kamer het slaapplek vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n snitte. Daar is ook 'n yskassie en 'n mikrogolf in die kamer. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en is eksklusief vir die gebruik van die gastekamer. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die kamer beskik ook oor tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n binnehof met braaigeriewe, 'n gedeelde kombuis en 'n eetarea. Parkeerplek is op straat beskikbaar.
Daar is beperkte krag en Wi-Fi beskikbaar tydens beurtkrag.
Die eenheid is gerieflik naby winkels en restaurante geleë, en die huis is ook 5,9 km van die wêreld se langste ritslyn af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Fleur Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 23 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Pienk Deur het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Upington Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang