+26

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Robbie S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

10 uit 10 gee. Was dit nou nie lekker op die Vrystaatvlakte op 'n plaas net voor Trompsburg. Als wat nodig was, daar en ongelooflik rustige plaas atmosfeer gevoel. Sal vir seker weer daar kom oornag. Kotie is ongelooflik behulpsaam en mooi verduidelik tot op die plaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige omgewing, netjiese eenheid, vriendelike eienaars. Weereens baie lekker oorgeslaap op 'n netjiese gastehuis, gerieflik geleë tussen die Kaap en Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erris V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie goeie, rustige, net ver genoeg van die hoofpad af, plek vir oornag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Aangename en veilige verblyf. Baie dankie vir die heerlike verblyf, ons het baie lekker gebraai en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Anne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Stretch and relax. It is so lovely after 12 hours of driving to have an oasis of trees and lovely gravel roads to walk or run. The unit is very quaint with old farm-style furnishings. We were 2, but there is space for 4. Bit surprised by the amount of mosquitoes deep in the Karoo! Take repellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag
4.6
Mei 2026

Gerieflik en stil. Die Nessie waar ek weer gebly het, is baie gerieflik en lekker warm in die winter. Trompsburg is vir my 'n gerieflike oornagstop en die plaas is naby die dorp en heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan F
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Rustige, skoon verblyf waar jy kan asem skep na 'n lang pad. Ideale oornag verblyf oppad terug van vakansie met alles wat jy nodig kan kry - skoon, netjies, veilig, 'n rustige omgewing en baie gawe gasvrou. Genoeg spasie waar kinders bene kan rek na 'n lang pad! Sal weer daar oorslaap en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Armando M
1 nag
4.6
Jan 2026

I enjoyed my stay at die rondawel. It was great staying at die rondawel. For 4 km, you travel on gravel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Veilige, mooi uitsig oorslaap. Dit was baie koud en die oopplan leef- en slaaparea moet meer verhitting hê in die winter. Daar is 'n paar goed wat aandag moet kry, soos die badkrane en ketel. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons hartsplek vir oorslaap. Ek bly al vir die afgelope 6 jaar daaroor en ons love die plaas. Hulle het die pragtigste tuine en swembad. Eenhede is ook baie mooi en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 157 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang