Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Rondawel

Die Nessie
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n dubblebed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, breekware, eetgerei, induksiestoof en 'n yskas-vrieskas. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Gaste moet 4 km op 'n grondpad ry om by die eenheid uit te kom.
Kontak ons asseblief wanneer u by die elektroniese hek arriveer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Rondawel
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié tuin-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is om 'n koninggrootte-bed te vorm, asook 'n enkelbed met 'n addisionele uitrol-enkelbed wat onder die enkelbed is. 'n Kinderbedjie kan op aanvraag voorsien word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, breekware, eetgerei, induksiestoof en 'n yskas-vrieskas. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Huisreëls

Gaste moet 4 km op 'n grondpad ry om by die eenheid uit te kom.
Kontak ons asseblief wanneer u by die elektroniese hek arriveer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379