Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons hartsplek vir oorslaap. Ek bly al vir die afgelope 6 jaar daaroor en ons love die plaas. Hulle het die pragtigste tuine en swembad. Eenhede is ook baie mooi en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, ontspanne. Rustige plaasomgewing. Vriendelik ontvang deur Kotie. Pragtige tuine, swembad. Was teleurgesteld dat my man al 4 uur die oggend wou ry na ons volgende bestemming, sou nog 'n paar uur langer wou bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan G
1 nag
5.0
Des 2025

Excellent. Very friendly reception and was so kind to assist me when needing things to braai. A wonderful experience. Would recommend and will be staying there again. Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing host, clean and spacious accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Spesiaal en bederf. Hartlik ontvang deur ons gasvrou. Ruim smaakvolle slaapkamer, kombuis en badkamer. Smaakvol gemeubileer. Oop stoep wat uitkyk op 'n pragtige, loofgroen tuin met vele voëlspesies. En 10 uit 10 vir die wonderlike linne oor die bed. Rustige, stil plaasatmosfeer om te ontspan na die ry van Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan B
1 nag
5.0
Des 2025

Beste oornag plek tussen JHB en Kaap. Kraakvars skoon. Beste oornag plek tussen Gauteng en Kaapstad. Langer verblyf sal ook lekker wees. Baie skoon, ruimte, lekker stort en bed, pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie E
1 nag
5.0
Nov 2025

Uit die boeke uit. Was laat gewees, maar steeds baie vriendelik ontvang. Geriewe is baie skoon en netjies, en 'n bitter mooi tuin. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vrystaatse gasvryheid en rustigheid. Ruim, netjiese verblyf met kraakskoon linne. Lae groen tuin, heerlik koel onder groot bome. Baie vriendelike gasvrou wat ons baie welkom laat voel het. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst V
1 nag
5.0
Nov 2025

Perfect overnight between Gauteng and George if you love farms. Great stay as usual.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Pragtige, rustige verblyf. Ons het slegs 1 aand, maar het die plaas se stilte baie geniet. Die tuin is regtig 'n pragtige oase en die swembad 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

S542, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxZWQyMjhjLWJkYTgtNDY2MC1hMGNiLWMzYzI4MzMzZTljMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 148 5 1 5 S542 Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.026022 25.715379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang