4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R386, De Rust, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Skuilplek is op 'n plaas naby Carnarvon in die Noord-kaap geleë en bied 'n vakansie weg van die gejaag van die stadslewe. Dié kothuis tussen niks en nêrens het slaapplek vir 3 gaste.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander 1 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is nie elektrisiteit in die eenheid nie, maar wel sonkrag vir ligte en 'n USB-laaier. Die eenheid is ook toegerus met 'n gas-geiser vir warm water. Twee ekstra matrasse kan gereël word, indien nodig.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.
Daar is buite braaigeriewe waarvan gaste gerus gebruik kan maak.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R386, De Rust, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Skuilplek het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R386, De Rust, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang