Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Skuilplek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Die Skuilplek
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Yuri G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Full of character, the owner went to a lot of trouble.

On our route, in the middle of the Karoo - nice to be able to walk on the farm. Homely atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bok V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bok V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulanda W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders!

Wat 'n wonderlike ervaring! Eg aan die omgewing en werklik besonders om die egtheid daarvan te belewe. Ek sal dit met oortuiging aanbeveel aan enigiemand wat die omgewing wil ervaar. Dit was baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morgan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute fantastiese area, baie skoon en netjies en goed ingerig vir reisigers.

Die gasheer Belinda is warm, vriendelik en georganiseerd. Ons het baie later as wat ons gedink het aangekom en hulle was nogsteeds daar met flitse en 'n gloeiende glimlag! Die beddens was so gemaklik en ons was veral gerusgestel met die netheid van die plekkie. Het wakker geword en die skapies by die draad gaan hallo sê en toe was ons weer weg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skuilplek se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Morgan. Dit is 'n voorreg om ons Karoo lewe met julle te kon deel.
Julle is altyd welkom.


Die Skuilplek
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik gevoel hoe dit op 'n plaas voel en respek gekry vir ons boere. Het die huisie baie geniet.

Stil en rustig en pragtige Maansondergang oor die Karoo gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skuilplek se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is 'n voorreg om die Karoo lewe met julle te kon deel.
Julle is altyd welkom.

Die Skuilplek
Wimpie L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie L
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

’n Puik gasvrou en ons het die plek baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skuilplek se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het.
Geseënde jaar vir julle familie.
Karoo Groetnis
Die Conradies

Die Skuilplek
Henna N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna N
Besigheidsreis

Fantastiese ervaring.

Beste plaashuisie wat ek al ooit by gekuier het, mees aangename mense wat dit besit en die view is asemrowend. Die hemelruim was duidelik en die stilte van die Karoo was terapeuties. Dis 'n groot moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skuilplek se terugvoer

Baie dankie, Henna.
Dit was lekker om julle te ontmoet!
Baie dankie dat julle by ons Gastehuis oorgeslaap het.
Geseënde jaar vir julle familie

Die Skuilplek
Quinton H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton H
Gesin met klein kinders

Wonderlike mense.

Marida en haar gesin is wonderlike mense, het ons dadelik laat tuis voel, sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skuilplek se terugvoer

Báie dankie, Quinton,
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Karoo Groetnis ,
Marida

Die Skuilplek
Frans S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie netjies en baie mooi gewees. Die vriendelikste mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skuilplek se terugvoer

Baie dankie!
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Karoo Groete

Die Skuilplek
Shaafi J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaafi J
Saam met vriende

Enjoyed the quiet and relaxing environment.

A nice rustic experience away from the urban sprawl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Skuilplek se terugvoer

I thank you from the bottom of my heart!
It was such a pleasure meeting you.
We hope to see you again in the near future!
Karoo Greetings
Marida

Die Skuilplek
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R386, De Rust, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv8OMZp5ZfrdTUuwLTyzGi7wfHYUo2h2tlNQqAr9yEe8OQnklD0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 R386 De Rust 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.713380000827 22.228533157489