Die Stal
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Des 2025 tot 31 Jan 2026.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 A Burg Street, Wellington, 7654, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 100R1 890 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Stal is 'n pragtige eiendom in die gesogte dorp Wellington. Die eiendom is in die hartjie van die Wes-Kaapse wynstreek geleë en bied moderne akkommodasie wat rustieke sjarme met luukse gemak kombineer. Die akkommodasie is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, 'n gesin of 'n paartjie se wegbreek.
Die eiendom bied 2 eenhede en is naby plaaslike wynlandgoedere, fynproewersrestaurante, stap- en fietsroetes geleë.
Die gasheer spog met entoesiasme oor die pragtige dorp Wellington en alles wat dit bied. Gaste is welkom om die gasheer te kontak terwyl hulle die eenhede huur, indien hulle hulp benodig met die organisering van saamgestelde ervarings of aanbevelings van enige aard.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 66 A Burg Street, Wellington, 7654, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 A Burg Street, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang