+24

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Barbara W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Comfortable, fully equipped, lovely setting, excellent value for money. Every need taken care of. Fully equipped kitchen, high quality linen and towels, comfortable beds. Attentive friendly hosts. Beautiful views of the mountains and sunset from the covered stoep. All one could ask for, and then some! Excellent value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blydie
Die Stal
Thank you so much for your wonderful review. It makes my heart warm. Many blessings.

Estelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

'n Huis weg van jou huis - ons het lekker gebly. Die stal is 'n gerieflike, pragtige plek met 'n pragtige uitsig op die berge. Dis goed toegerus en het ook twee lekker stoepe waar mens kan ontspan. Met al die besienswaardighede in die omtrek, kan dit lekker wees om sommer 'n paar dae daar te vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Blydie
Die Stal
Sjoe, dankie Estelle vir die mooi review. Ons waardeer jou terugvoering. Ons hoop dat jul weer sal kom kuier en die mooi van die Klein Karoo kan bewonder.

Seranti V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2026

Die Stal het al ons verwagtinge oortref. So, so mooi. Oase na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Blydie
Die Stal
Seranti, baie dankie vir jou mooi review omtrent jul verblyf by ons. Dit beteken baie vir ons. Ons hoop om jul sommer weer binnekort te sien. Mooi bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Blydie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

De Hoop Farm 95, Farm 95, De Rust, 6650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf89ccf89af68bd4a82d8939b6d9225ac93f5cef214955871f441551c4db552b7033e2afc9f0a92c6dda8bea5079587e2f5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 De Hoop Farm 95 Farm 95 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.502773208345 22.560744039491
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang