Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. dat die tafelblaaie nie hittebestand is nie.
Die skoonmaakmiddels is eko-vriendelik as gevolg van die septiese tenk, so geen bleikmiddels word toegelaat nie.
Rook is in die huis verbode.
Vure word nie sonder toesig toegelaat nie. Blus asb. die buitevure met water na gebruik.
Die doodmaak van diere is streng verbode.
Geen vuurwerke word toegelaat nie.
Die buitebadkamer se water word met sonkrag verhit.
Hou asb. die onderste deure toe om te verhoed dat diere inkom. Koffie, tee en suiker word voorsien.
Daar is geen warm water tydens beurtkrag nie.
Aan die einde van jul verblyf plaas asb. die vullissak in die buite-asblik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Misgunst, Vlees Bay, Mossel Bay, 6504, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang