6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Werf on the Beach is net 'n paar meter vanaf Bekbaai-strand in die vissersdorpie Paternoster geleë. Kom geniet gehalte-gesinstyd, sit agteroor met 'n lekker boek, of raak salig aan die slaap, met die strand op die voorstoep.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefarea, sonkamer en braaikamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie slaapkamer is aan die voorkant van die huis met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en die sitarea het 'n kaggel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste moet hulle eie hout saambring vir wanneer die weer 'n bietjie koeler is.
Daar is ook 'n sonkamer met skuifdeure wat na die duine met 'n uitsig lei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 437
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 34 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Werf on the Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Sonkwas Road, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang