Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Werf on the Beach

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 34, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 R3 510 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Werf on the Beach is net 'n paar meter vanaf Bekbaai-strand in die vissersdorpie Paternoster geleë. Kom geniet gehalte-gesinstyd, sit agteroor met 'n lekker boek, of raak salig aan die slaap, met die strand op die voorstoep.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie slaapkamer is aan die voorkant van die huis met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en die sitarea het 'n kaggel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste moet hulle eie hout saambring vir wanneer die weer 'n bietjie koeler is.

Daar is ook 'n sonkamer met skuifdeure wat na die duine met 'n uitsig lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Werf on the Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Die Werf on the Beach
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Camilla Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 289

Jaar gelys 7

Ligging

  • Sonkwasstraat 34, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Werf on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
R3 900 R3 510
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 900
R3 900 R3 510
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 34, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA974671482104fe24cee38b66c77faf1ed9473ba3c83c80f2450bb583778e22ee220db3a03a1c6205c67b6c52de2b4a8aa0a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R3 510 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 34 Sonkwas Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.811581677222 17.88279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem