+84
Gastehuis in Beaufort-Wes

Die Windpomp Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 319 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gustav S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vervrissend en tuis. Die personeel is vriendelik en professioneel. Ons is hartlik ontvang en ons het niks gekort nie. Die ligging is perfek. Ons sal by geen ander plek as die Windpomp oorslaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlik. Baie lekker gebly. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita D
1 nag
5.0
Apr 2026

Oornag verblyf oppad na Kaapstad. Baie lekker oornag en vriendelike diens selfs toe ons laat inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantasties, lekker, vriendelik, rustig - voel soos jou huis. Baie, baie lekker gebly. Vriendelik, skoon, goed versorg en baie veilig. Fantastiese personeel. Al die geriewe byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf so lekker, rustig en huislik gevoel het – dit is presies die ervaring wat ons vir elke gas wil skep. Dit beteken baie vir ons dat julle die plek as skoon, veilig en goed versorg ervaar het, en dat ons vriendelike personeel 'n positiewe indruk gemaak het. Ons waardeer julle ondersteuning opreg en sien baie uit daarna om julle weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Ewaldia

Trudy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag verblyf. Baie lekker. Baie lekker gebly. Kamer is skoon en netjies. Die personeel is baie hulpvaardig. Het vir my 'n ekstra waaier gegee vir die aand omdat ek nie daaraan gedink het om te vra vir 'n aircon kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat jy lekker gebly het en die kamer as skoon en netjies ervaar het. Dit is ook wonderlik om te weet dat ons personeel behulpsaam was en kon help om jou verblyf meer gemaklik te maak met die ekstra waaier. Ons streef altyd daarna om uit te help waar ons kan sodat elke gas se verblyf so aangenaam as moontlik is. Ons hoop om jou weer binnekort by ons te verwelkom! Vriendelike groete Ewaldia

Marianna P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Netjies en baie gerieflik. Ideale oornag plek, baie bekostigbaar en het alles wat nodig is. Netjies met beddens en kussings wat baie gerieflik is. Sal definitief weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons oornagverblyf was gerieflik, skoon en veilig. Sal vir seker weer daar inboek. Ons is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is gerieflik, veilig en skoon en dit was heerlik om daar te oornag na die lang pad. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly. Baie dankie aan die ontvangsdame, sy was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Liewe Hannetjie Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u verblyf gerieflik, skoon en veilig was, en dat u vriendelik ontvang is na die lang pad. Ons sal beslis u kompliment aan die ontvangsdame oordra – dit beteken baie vir ons span. Ons sien daarna uit om u weer by Windpomp Guesthouse te verwelkom. Vriendelike groete Ewaldia

Richard M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

A cosy tucked away rest over stop. We had a very pleasant stay at the Windpomp, from our time of arrival when the host assisted us with directions to the booking-in process. The venue is well situated and well protected with safe parking on site. Comfortable room with ample space and a peaceful atmosphere. The room is in need of some extra plug points, and we noticed that arrangements were underway to do this. I would truly recommend Windpomp as your next overnight stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Dear Richard, Thank you so much for your kind and thoughtful review. We truly appreciate your positive feedback regarding your stay, from your arrival experience to the comfort of the room and the peaceful atmosphere. It is wonderful to hear that you felt safe and well accommodated. As the new owners, having taken over on 1 November 2025, we have been working steadily to improve the property. Out of the 10 units, we were able to upgrade 4 units before the start of the season. The remaining units are next in line for upgrades, including the addition of extra plug points and refreshing the overall look and feel. We are pleased that you noticed some of the improvements already underway. A lot of changes have been made, and we are continuing with ongoing maintenance and upgrades to enhance our guests’ experience. Thank you once again for your recommendation. We truly value your support and hope to welcome you back to Windpomp in the near future. Kind regards, Ewaldia

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Very enjoyable. We really enjoyed our stay, great place for our one night stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Good day Jan Thank you very much for your kind review and positive ratings. We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and that Windpomp Guesthouse was a great stopover for your one-night visit. We truly appreciate your support and hope to welcome you again in the future. Kind regards Ewaldia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 319

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJy1fnSxKMA8WAbLsB16KrM8pzIAAiJp1kedcFDdzYP505XOohm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 319 5 1 5 10 Garb Street Beaufort Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.336310755539 22.578012290425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang