LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Windpomp Guesthouse | LekkeSlaap
+42

Die Windpomp Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 231 resensies vir Die Windpomp Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Stefnie H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefnie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek, het veilig gevoel.

Van bespreking tot end net goeie diens.

Hendrik S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rusplek vir 'n moeë lyf.

Geen fout nie die plek is netjies skoon en veilig, goeie ligging.

Nadene B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige plekkie.

Gemaklik en rustig. Baie veilig.

Marcelle O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle O

Dit was 'n kort maar gemaklike kuiertjie.

Ek is baie bly oor die feit dat ek my hondjies saam my kon vat ─ baie dankie vir dit. Die bed was baie gemaklik en het baie lekker geslaap. Die stort was net nie vir my so lekker nie, die warm water het nie lank gehou nie en die stortkop spuit nie reg nie. Maar verder was alles 100%.

Corne V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Die stilte was heerlik na 'n lang rit, heerlik geslaap ook.

Marecia S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marecia S

Baie netjies en gerieflik.

Die kamer was baie netjies en dis die perfekte plek om te oornag.

Annie S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Net 'n rustige oornagplek, geen addisionele geriewe soos TV.

Brenda D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese oase.

Baie vriendelike ontvangs, rustige omgewing, baie gerieflik ingerig en pragtige tuin waar jy kan ontspan voor jy die pad weer aandurf. Ek en my hondekinders het veral die tuin geniet - baie dankie!

Tewie D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tewie D
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Veilig skoon en ruim.

Karien D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met vriende

Baie netjies en skoon. Het lekker geslaap vir die een aand wat ons daar was en verder gereis het.

Fantasiese diens! Het ons laat veilig voel in ’n plek wat ons nie ken nie.

Elmarie P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met klein kinders

Oornagverblyf

Vriendelike diens, veilig en skoon.

Marleen M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen M
Gesin met tieners

Aangename ervaring.

Vriendelike ontvangs. Die kamers was skoon en netjies. Ons sal weer daar oornag in die toekoms. Goeie waarde vir geld gewees.

Lorna N - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna N
Gesin met tieners

Definitief waarde vir geld.

Niks meer nodig vir 'n nag oorslaap of selfs 2 as jy die area wil verken! Ons het na donker ingeklok en daar was 'n baie vriendelike dametjie wat ons gehelp het en baie bekwaam was met haar werk. Die woonstel binne is als wat mens nodig het.

Reyneke C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reyneke C

Besigheid

'n Goeie plek om jou kop the rus.

Danie W S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versteekte juweel met uitstekende verblyf wat skoon en baie netjies is.

Die Windpomp Gastehuis is 'n versteekte juweel in Beaufort-Wes. Uitstekende verblyf wat skoon en baie netjies is. Die diens, wat vooraf waarskuwings WhatsApp insluit, en ontvangs met aankoms is onverbeterlik. Die kamers is uitsonderlik netjies met al die basiese benodighede om verblyf aangenaam te maak. Die algemene netheid van die binnehof, braai-area ingesluit, is puik. Sal vir seker weer daar oorbly as die geleentheid hom voordoen en sal die Die Windpomp Gastehuis hoog aanbeveel.

Die Windpomp Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer, hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.

Karoo Groete
Die Windpomp Gastehuis

Die Windpomp Guesthouse
John M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Used as a stop over to Cape. Quite impressed.

Anastasia F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely peaceful.

Quiet and neat place to stay very prepared to receive guests last minute.

Fredolien D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredolien D
Gesin met klein kinders

Net wat ons nodig gehad het vir een nag se verblyf.

Dankie! Ons het lekker gebly!

Niell T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niell T
Gesin met tieners

Baie lekker oorgeslaap, baie bekostigbaar en baie vriendelike diens met aankoms en vertrek.

Sien sterre.

Alischa H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alischa H

Baie rustig.

Goeie nagrus voor die lang pad.

Henry A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan net sê ons het baie lekker gekuier.

Ek weet ons het besluit op die regte plek om te bly, baie lief vir die Karoo.

Samantha N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha N
Gesin met tieners

Spent the night.

For a over night we found it perfect. It was close enough to town for us to grab a bite to eat at supper time. The bedroom are very clean and tidy. We also felt safe enough to allow or tween to explore the property on his own.

Bennie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Enkelreisiger

Baie lekker veilig geslaap. Rustige venue.

Baie lekker geslaap. Tweede keer wat ek daar oornag. Die ligte met die baie springkane was so bietjie ongemaklik maar behalwe vir dit was alles goed. Sal regtig weer daar slaap as ek weer daar deur ry.

Johan V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustig.

Rustig, netjies, veilig.

Nomandla M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomandla M
Gesin met klein kinders

Was lovely!

Lovely guest house in a lovely small town. Will surely stop there on my next trip.

David W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Gesin met tieners

Very convenient as an overnight stop on our way to the Cape.

Die Windpomp Guesthouse was easily accessible and convenient as an overnight stopover. Very clean and neat, providing all that's needed.

Rudolf R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf R
Enkelreisiger

Baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel.

Het baie gemaklik gebly en was heel lekker.

Antoinette P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette P
Gesin met tieners

Gemaklik.

Kombuisie goed ingerig. Perfek vir oorslaap op pad na en terug van vakansie.

Luzanne H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Luzanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid kort lugversorging, die waaier help nie baie nie.

Die hitte was verskriklik. Verder was dit netjies.

Marelize V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize V
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagverblyf.

Ons het oornag op pad na die Vrystaat en het lekker geslaap en als was baie skoon en netjies. Ons was goed verwelkom en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Puik.

Ben S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie moeg, maar het lekker gestort en geslaap

Sit asb. ’n sterker gloeilamp in die badkamer. Die eetgerei is ook net-net genoeg.

Gene R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene R
Gesin met tieners

Heerlik.

Ek het dit baie geniet, baie goeie diens.

Sanet A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet A

Lekker gestort en gerus.

Ek sal Die Windpomp beslis aanbeveel vir enige gesin wat afreis Kaap toe en 'n gerieflike, skoon en veilige plekkie soek om te oornag.

Die Windpomp Guesthouse's terugvoer

Dankie Sanet.

Die Windpomp Guesthouse
Done B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Done B
Gesin met klein kinders

Had a comfortable stay

Accommodation was nice and clean very friendly staff as well as lots of private space

Lynette Q - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and affordable for an over night stop

Very Clean & affordable for an overnight stop

Jacques P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Was daar deur vir werk

Fantastiese ervaaring, was daar deur vir werk, baie akkomederend en gasvry. Moes een aand laat inboek, en was geen issue nie. Kamers was baie mooi skoon, en al die geriewe werk.

Brigitte C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte C
Gesin met tieners

Good.

Please clean the shower heads. They are blocked and very little water comes out.

Julie P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P
Gesin met klein kinders

Perfek vir een nag se oorslaap.

Netjies en alles wat jy nodig het.

Martie B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Heelwat inligting van omgewing gegee. Word hoogs aanbeveel.

Baie gasvry en sal vir seker weer daar gaan bly. Enige tyd iemand aanbeveel vir oornag. Tariewe uitstekend.

Die Windpomp Guesthouse's terugvoer

Dankie Martie, ons hoop ons sien mekaar weer spoedig.

Die Windpomp Guesthouse
Cronette N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cronette N
Saam met vriende

Goed geleë, maar nie regtig veilig gevoel nie.

Die Trellidoor was stukkend, dooie krieke en sprinkane het by skuifdeur gelê. Slegs 2 handdoeke - ons was drie persone. Yskas was nie aan nie, lank geneem om koud te word. Die plekkie kort redelik aandag. Die skoon sement aan buitekant laat mens dink dat die plek nog nie klaar gebou is nie. Kussings was kliphard en dik - geen normale mens kon daarmee slaap nie. Verf aan die binnekant en ook in stort. Wit beddegoed werk beter aangesien 'n mens kan sien of dit skoon is. Donker beddegoed maak dit moeilik. Die basiese goed is daar en vir die bedrag per persoon kan mens seker nie kla nie - maar klein detail maak of breek 'n plek.

Deon B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en behulpsaam.

Baie vriendelik en baie behulpsaam, alle inligting van belang gedeel.

Martin P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P
Saam met vriende

Baie lekker, sal aanbeveel.

Goeie gasvryheid.

Jonathan F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F
Gesin met tieners

Net oorgeslaap op pad Kaap toe.

Netjies, skoon, vriendelik en warm.

Jaco B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Gesin met tieners

Was OK gewees.

Was OK gewees, een lig het nie gewerk nie, en die TV het nie goeie opvangs gehad nie.

Truida-mart B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Truida-mart B
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik as oornagplek. In die erge hitte sou ek 'n lugversorger aanbeveel.

As oornagplek is die kamers billik geprys, netjies en skoon. Ek dink egter dat die Karoo-hitte 'n lugversorger regverdig.

Marita V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marita V
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Stel voor jul sit 'n somerkombers ook op bed. Onmoontlik om in hitte onder duvet te lê. Ons kamer het ook nie 'n veiligheidshek voor gehad, so moes met 'n toe deur slaap wat dit baie warm gemaak het.

Kobus V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V

Heel gerieflik om te oornag vir een aand.

Vriendelik ontvang, veilige parkering en gerieflik om net te oornag.

Wynand C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand C
Gesin met klein kinders

Baie aangename mense skoon.

Skoon netjiese kamers. Vriendelike mense. Behulpsaam.

Lodewyk V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewyk V
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, perfekte oornagfasiliteite.

Vriendelike ontvangs, alles vir 'n oornagstop is in plek.

Yvette P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en naby aan alles!

Dit was wonderlik om daar te bly. Baie stil en rustige omgewing en ‘n goeie aand se rus is definitief wat jy hier kry. Werklik waarde vir jou geld.

Espee D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Espee D
Besigheidsreis

Verrassend.

Die Windpomp Guesthouse is baie gerieflik geleë en maklik om te vind. Die ontvangs was baie vriendelik en die geriewe perfek vir 'n vinnige oorslaap op pad Kaap toe. Die kamer was netjies en skoon en ek sal enige dag weer daar oorbly.

Riana P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P
Gesin met tieners

Baie hulpvaardig.

Ons kon weens omstandighede nie by Die Windpomp oornag nie, maar ons is baie vriendelik gehelp deur Marinda. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help. Baie dankie Marinda, vir al jou moeite.

Gerhardus N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Baie dankie, lekker geslaap.

Ne B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ne B
Saam met vriende

Awesome.

My stay at Die Windpomp Guesthouse was very enjoyable. The only disadvantage was that we as travellers do not travel around with irons for the purpose of ironing clothes as we expect that the facilities where we book would have such items. To our disadvantage we could not be helped or provided with that and had to go and buy such as we were attending a funeral and could not show up at the funeral dressed in un - ironed clothing.

Marietjie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Perfek.

Sal aan ander aanbeveel. Het als wat mens nodig het.

Corrie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V
Saam met vriende

Baie skoon en netjies.

Skoon en netjies, alles is goed versorg en in werkende toestand.

Simoné F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné F
Saam met vriende

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Ons was vriendelik ontvang met aankoms en was heerlik uitgerus die volgende oggend.

Lana V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana V
Gesin met klein kinders

Die Windpomp Guesthouse is netjiese skoon verblyf om oornag te vertoef.

Die Windpomp Guesthouse het 'n oopplan-kamer, aparte badkamer, koffiemaakgeriewe, yskas en mikrogolfoond. Daar is 'n braai-area buite. Dis 'n goeie plek om oornag te bly. Die eienaar is op die perseel en baie vriendelik en hulpvaardig.

Johan V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Puik ervaring!

Ons het heerlik gebly by die windpomp gastehuis. Dit is bekostigbare verblyf, en al het ons net een aand daar oorgebly, sou mens beslis langer ook kon bly.

Rian V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was netjies en skoon.

Ons was vriendelik ontvang en die dame het ons na die kamer toe gevat wat ons bespreek het. Die kamer was netjies met skoon beddegoed en mooi duvets oor die beddens. Die badkamer was skoon en netjies. Daar was 'n ketel plus bekers en glase en ook sakkies koffie en melk in die kamer. Ons het heerlik gebly, sal beslis weer daar gaan bly en ook die plek aanbeveel vir ons vriende.

Annetta B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetta B
Enkelreisiger

Veilige omgewing met nodige in wooneenhede!

Ek sal die Windpomp aanbeveel vir toekomstige gaste, veilige oornagverblyf met netjiese eenhede!

Cecil O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil O
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Dit was net vir oorslaap op pad Kaap toe en was net wat ons nodig gehad het.

Albert S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert S
Saam met vriende

Lekker oornag blyplek, waarde vir geld.

Dit was 'n aangename plek om te oornag. Goeie diens gewees en baie vriendelike bestuur. Dit is goeie waarde vir jou geld. Sal weer hier oornag.

Anshin D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anshin D
Gesin met klein kinders

Net wat ons nodig gehad het.

Ons het net die nag oorgeslaap op pad na ons bestemming. Dit was net wat ons nodig gehad het. Baie netjies en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang.

Petrus J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en bekostigbaar.

Sal weer daar oornag. Kan dit hoogs aanbeveel.

Amanda D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie oulike plekkie. Ons verblyf was sommer opgradeer na 'n selfsorg-eenheid sonder enige ekstra kostes.

Gerda V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V
Gesin met tieners

Gemaklike Karoo-gasvryheid.

Baie dankie aan ons gasvrou by Windpomp gastehuis, ons het heerlik oornag.

Carel R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf in die Karoo.

Kan enige iemand aanraai om daar te gaan bly.

Sterna D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike netjiese verblyf vir oorslaap na jou bestemming.

Baie netjiese kamer. Was lekker vir 'n aand se oorbly. Die eienaar het nie geweet van ons bespreking nie, maar met bewys van my e-pos het sy vir ons 'n duurder kamer gegee vir dieselfde prys. Die ander kamers was reeds uitgeboek.

Nico V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As ons die Argus doen dan slaap ons hier oor en sal beslis weer. Dis waarde vir geld.

Alles is daar en die mense is baie gasvry. Sal plek aanbeveel vir 'n vinnige heen-en-weer.

Stuart H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie vriendelik en baie netjies.

Annie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rus op die lang pad.

Baie vriendelike mense, hartlik. Lekker halfpad na Kaapstad, ver van verkeer, alle geriewe. Puik!

Johan L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, lekker, rustig.

Kan gerus 'n swembad bysit vir kinders om te swem na die lang pad. Rustig buite die dorp.

Marius R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en rustige omgewing.

Rustige omgewing naby dorp. Alles skoon en netjies, gerieflike oornagplek. Baie vriendelike ontvangs en sal enige tyd aanbeveel. Baie dankie.

Coetzee V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Coetzee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam.

Daar is 'n TV in die kamer, maar dit werk nie. Daar is nie lugreëling in die kamer en omdat die daar nie goeie ventilasie is nie moet jy die skuifdeur oop laat. Dit veroorsaak dat besoekers buite sit se geraas jou uit die slaap hou. Ek moes die bestuurder om 22:00 skakel om te vra dat die mense wat reg voor ons kamer gesit het stil te maak. Die stort was vuil. Dit was vol seep-merke. Dit is 'n selfsorg-eenheid en 'n een- of tweeplaat-stowe sal goed wees.

Die Windpomp Guesthouse's terugvoer

Goeiedag,

Soos aan u verduidelik met aankoms, het ons weerlig die vorige aand in Beaufort Wes gehad wat u tv buite werking gestel het. Die kamers word omskryf as 'n semi-selfsorg eenheid wat beteken dat daar nie 'n stoof in die eenheid is nie, asook dat daar slegs waaiers vir u gerief is. Geen lugversorging word gemeld nie.
U was meer as welkom om die toestand van die stort onder my aandag te bring, ons sou dadelik ondersoek ingestel het.

Die Windpomp Gastehuis

Die Windpomp Guesthouse
Debbie J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig tussen perde, netjiese kamers en beddegoed.

Ons het op kort kennisgewing verblyf aangevra. Sy was gasvry, besorg en vriendelik. Die kamers is baie ruim, netjies en goed geleë net buite die dorp. Die plaasdorp-ondervinding was heerlik.

Nathalie B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie dankie het lekker gebly.

Ella B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ella B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese akkommodasie.

Positief: veilige parkering, gemaklik beddens, skoon, ketel en koffie/tee in die kamer, twee waaiers in die kamer. Negatief: gebou is verwaarloos, Ricoffy, eienaars nuut in die omgewing en ken nie die plaaslike spesiale kuierplekke en nie-toeristeroete plaaslike juwele nie, geen yskas of alternatiewe koelfasiliteite nie.

Die Windpomp Guesthouse's terugvoer

Ons het wel kamers met 'n gerief van 'n yskas wat u kon bespreek het., maar u het verkies om Kamer 2, wat 'n ekonomiese kamer is, te bespreek. Al ons kamers omskryf hulself. Party reisigers wil net slaap en verkies die goedkoper opsie terwyl ander meer geriewe verkies. Die koffie is 'n gratis gerief en is nie verpligtend nie. Ek sal voorstel om in die toekoms seker te maak dat u betaal volgens u behoeftes.

Die Windpomp Guesthouse
Hugo V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is lekker verblyf om te oornag as jy iewers heen op pad is.

Het lekker gebly. As jy net wil rus voordat jy verder reis.

Marelene D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelene D
Saam met vriende

Sakpas en gerieflike en vriendelike diens.

Ek en my vriendin het 'n Karoo-trippie gedoen en het een aand oorgeslaap by Die Windpomp gastehuis, ek beveel dit ten sterkste aan.

Antoinette C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C
Besigheidsreis

Bekostigbare, vriendelike diens en verblyf.

Dankie vir die verbly op so kort kennisgewing, 'n klein yskassie sal wondere verrig. Dit was besonders warm in jul omgewing. Dalk vir die toekoms. Groete .

Die Windpomp Guesthouse's terugvoer

Ons Budget Twin kamers is nie toegerus met yskaste nie, maar ons het wel 4 semi-selfsorg kamers wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en TV.

Die Windpomp Guesthouse
Jacqueline T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline T
Saam met vriende

Gerieflike oornagverblyf.

Gerieflike oornagverblyf naby die N1 en maklik om te kry. Veilige parkering reg by die kamers. Ons was glad nie bewus van die verkeer op die N1 nie - het daarna opgelet omdat daar 'n vorige negatiewe resensie daaroor was.

Elizabeth B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Heerlike ruskans na 10 ure op die pad!

Wat wil mens nou meer he as 'n netjiese eenheid na 'n lang dag op die pad. Die badkamer en handdoeke was ook baie skoon. Ek het soos 'n baba geslaap! Daar was selfs 'n yskas en mikrogolfoond. Sal definitief die Die Windpomp Guesthouse aanbeveel.

Jessica R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica R
Gesin met klein kinders

Al my vereistes nagekom, skoon veilig en waarde vir geld.

Soos bo genoem. Al my vereistes voldoen.

Bennie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Gesin met klein kinders

Presies wat ons nodig gehad het. Plek om te rus na die lang pad. Lekker rustig geslaap.

Alles was soos ek dit verwag het van die webtuiste af. Baie vriendelike diens ontvang met aanbeveling oor waar om te gaan eet - baie baie lekker gewees. Maklik bereikbaar, geen issues gewees nie. Waarde vir geld gewees.

Melanie S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Sou beter TV-skerm, DStv en verkoeling van kamer wou gehad het.

Christiaan E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker geslaap en dis baie stil.

Ons het net oornag en ons is baie vriendelik ontvang. Die plek is baie skoon en netjies. Ons sal enige een aanbeveel om daar te oornag.

Judie C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judie C

Vriendelike ontvangs.

Dis 'n veilige oornagverblyf vir reisigers wat 'n bed en stort soek.

Tanya D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya D
Saam met vriende

Awesome!

Baie lekker plek. Marinda het so laat vir ons opgebly en dit word waardeer. Skoon, netjies en veilig. Baie dankie.

Madelein S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein S
Gesin met tieners

Lekker geslaap!

Netjiese blyplek, gerieflik geleë.

Marinda V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Saam met vriende

Dit was awesome.

Die Windpomp Gastehuis is skoon en netjies. Die beddens 'n lafenis vir n moeë lyf. Dis baie rustig en sekuriteit is goed. Die plek is ook maklik bereikbaar, sal dit beslis aanbeveel vir almal.

Theo S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S
Gesin met tieners

Ons het tuis gevoel.

Na 'n lang pad het Marinda ons baie welkom laat voel. Ons het lekker geslaap. Marinda was baie hulpvaardig.

Julie P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P
Gesin met klein kinders

Perfek vir een nag se oorslaap.

Netjies, gerieflik, bekostigbaar, als wat jy nodig het vir 'n nag se oorslaap.

Maresa V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oorslaap.

Vriendelik, skoon en netjies, veilig, nie-rook, perfek vir oorslaap.

Jacques M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met tieners

Gemaklik en doeltreffend.

Ons is pa en dogter wat saam avontuurmotorfiets ry op pad Kaap toe. Dit was presies reg vir die doel. Warm slaap, warm stort. En wegspring.

Koos L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos L
Gesin met tieners

Net reg vir oorslaap tussen JHB en die Kaap.

Baie naby die dorp, net reg vir oorslaap tussen JHB en die Kaap.

Nelda H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nelda H
Gesin met klein kinders

Baie naby aan die N1. Groot voertuie raserig. Te min beddegoed vir Karoo-winternag.

Ek was dalk nalatig om van die ligging seker te maak. Die Windpomp Guesthouse is naby die N1 geleë en die vragmotors is baie raserig in die nag. Ek kon dit maklik genoeg kry, maar a.g.v. die vragmotor geraas min geslaap. Dan was daar 'n somer paslaken, een dun duvet en een kombers per bed. Dit was te min vir die Karoowintersnag en ons het koud geslaap.

Riaan D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D
Gesin met tieners

Netjies.

Baie netjies en vriendelike personeel.

Meyr C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meyr C
Gesin met klein kinders

Lekker. Goeie Prys. Die moeiete werd!

As jy wil oorslaap is die die beste plek, nie overpriced soos baie plekke op die N1 nie. Maar tog mooi en skoon. Stil met veilige parkering. Sal beslis weer terugkom.

Joan B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B

Dit was uit die staanspoor 'n mooi plekkie en Marinda was absoluut gaaf en verwelkomend.

Ek sal weer die Windpomp Guesthouse gebruik. Dit is baie huislik, netjies en vriendelike mense.

Muriel B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en vriendelik.

Was voorheen daar en nogsteeds lekker.

Vivien C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gemaklik en veilig gevoel.

Die kamer was baie netjies, skoon en redelik gemaklik. Die diens was vriendelik en ons het baie welkom en veilig gevoel. Sal beslis weer daar oorslaap.

Louise J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise J

Gerieflik.

Alles wat 'n mens nodig het vir oornagverblyf, gerieflik naby N1. Skoon en netjies.

Johan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Aanvaarbare oornagveblyf op Beaufort Wes.

Gegewe die feit dat Beaufort Wes hoofsaaklik 'n 1 nag bestemming is, is Die Windpomp Gastehuis voldoende. Kamer was gerieflik en redelik skoon.

Elsa J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die kamer lyk afgeskeep, onafgerond en onklaar. Geen bedlampie, yskassie, matjies vir voete op koue vloer, ook nie eers by toilet. Die beddegoed is maar skraps, geen bo-laken, dun duvet inner en slegs 1 kussing. Die enigste kragpunt is by die ketel. Dink nie ons sal weer daar oornag nie.

Louis F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaapplek.

Mors net baie water omdat stort en waskrane nie duidelik gemerk is nie. Dit was wel gerapporteer.

Chris Johan M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeg vir 1 aand se oorbly.

Sien sterre.

Willie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Gesin met tieners

Die perfekte oornag stop.

Veilig en netjies. Die perfekte oornag stop. Sommer gebraai ook. Die verblyf is ook ver genoeg van die N1 om nie die lawaai van die verkeer te hoor nie. Sal beslis weer hier oornag.

Regina B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B
Saam met vriende

Baie netjies en skoon, vriendelike diens.

Ek en my sussie is baie vriendelik ontvang. Die verblyf het 100% aan ons behoeftes voldoen. Baie netjies en skoon. Sal graag weer hier wil oorbly en sal dit aanbeveel aan vriende en familie.

Ikraam D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ikraam D
Saam met vriende

It was a nice experience.

Ek het my tyd by Windpomp geniet. 'n Lig by die braai-area sal nice wees. Veder was my tydjie daar aangenaam.

Melanie D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D

Baie lekker gebly, skoon en vriendelike ontvangs.

Was aangenaam verras oor wat ons gekry het.

Pieter B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie geskik vir 'n waarde vir geld vir 'n oornag verblyf op 'n lang reis.

Adri P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri P
Enkelreisiger

Dit was baie rustig en gemaklik.

Ek het dit baie geniet. Alles was daar wat ek nodig gehad het, insluitend die vriendelikheid. Sal dit enige tyd weer besoek en graag aanbeveel.

Michelle N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Enkelreisiger

Netjies, rustig en 'n baie lekker aand se rus!

As 'n enkel dame wat gereis het, was ek gerus gestel by Die Windpomp Gastehuis. Ek het 'n lekker aand se rus in gekry in 'n gemaklike bed en skoon kamer met my eie badkamer, vir die prys wat ek betaal het. 'n Regte "bargain"!

Fanie H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H
Gesin met tieners

Gerieflike oornagkamer.

Gerieflike oornagkamer. Kombuistoerusting egter beperk so eet eerder uit as om self kos te probeer maak.

Rozanne O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne O
Saam met vriende

Dit was so gerieflik, naby die N1 en baie goeie diens.

Marinda is ‘n behulpsame en vriendelike mens. Dankie dat jy ons so vinnig kon help met veilige en gerieflike verblyf!

Marinus O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus O
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Die kamer was heeltemal voldoende vir ons behoeftes. Die prys laat dit dalk nie toe nie, maar 'n klein yskassie sal die kamer onverbeterlik maak. Teen R50 ekstra per nag, sal die yskassie sommer gou vir homself betaal.

Rita R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs.

Na 'n lang dag se reis was dit vir my aangenaam om 'n gasvrye ontvangs te kry en lekker te kon slaap om die volgende dag verder te reis.

Sarita S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarita S
Saam met vriende

Gerieflik om op pad Kaap toe oor te slaap.

Windpomp Gastehuis is bekostigbaar en gerieflik om oor te slaap. Beddens slaap lekker.

Zhane V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig.

Die area is baie rustig en ook baie veilig. Ek sal definitief weer gebruik maak van julle kamers. Julle netheid, kliëntediens is topgehalte. Hou so aan!

Confidence M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Confidence M
Gesin met klein kinders

The place was fine.

The room we stayed in is good for a one night sleepover to avoid long distance driving.

Ben V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, afgesonder en stil, sal besils weer by Die Windpomp oornag.

Die Windpomp was 'n aangename ervaring na 'n besige dag op die pad. Rustige atmosfeer en goeie sekuriteit a.g.v. ligging, nie in besige CBD area geleë en maklik te bereik.

Beatrice D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Beatrice D
Gesin met tieners

Dit het gevoel of jy by familie oorslaap.

Ontvangs was vriendelik en hartlik. Alles is mooi aan ons verduidelik en ons kon gaan ontspan na 'n lang dag op die pad. Beddens was gemaklik en ons het heerlik uitgerus voor ons ons reis na Kaapstad voortgesit het.

Walter K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs en bly was baie goed.

Ek wil net se Marinda het uit haar pad gegaan om ons 'n ander plek te gee sonder dat ons daarvoor gevra en daarvoor dankie te sê. Ek sal my vriende vertel.

Elana D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana D
Saam met vriende

Skoon. Netjies. Veilig. Behulpsaam.

Baie lekker oornag by Windpomp. Veilige parkering. Skoon en netjies. Vriendelike diens. Baie bekostigbaar.

Ferdie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Vriendelik, gasvry, goeie ligging buite dorpsverkeer.

Phialetta D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phialetta D

Was 'n ware lekke slaap na 7 ure op die pad, na 'n baie besige skoolkwartaal!

Dit was baie lekker om so vriendelik ontvang te word. Ons het heerlik geslaap in 'n baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Ons het geen bekommernis oor ons voertuig gehad nie, aangesien die hek gesluit was en my voertuig reg voor die eenheid geparkeer kon word.

Louise V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, beter, beste!

Aangename oornag. Netjies en bekostigbaar vir pensioenarisse.

Hugo S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Gesin met klein kinders

Lekker oorgeslaap.

Goeie ontvangs by netjies, dit laat 'n mens die Karoo ervaar.

Dirk C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, lekker rustig en baie sentraal.

Baie vriendelike ontvangs. Waarde vir jou geld en veilige parkering vir jou voertuig. Plek was baie skoon. Sal weer gebruik as ek reis na die Kaap se kant toe.

Barend J J B - Aug 2017
Gemiddeld