LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Windpomp Guesthouse | LekkeSlaap
+42

Die Windpomp Guesthouse

199 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garbstraat 10, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Windpomp Guesthouse is in Beaufort-Wes en het 10 privaat en suite-kamers wat elk 'n privaat ingang het. Daar is nie lugversorging in die kamers nie, net 'n plafonwaaier en lessenaarwaaier. WiFi is beskikbaar.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Elke kamer het 1 parkeerplek en daar is beperkte parkeerplek vir sleepwaens op versoek beskikbaar.

Beaufort-Wes het 'n pragtige uitsig oor die Niuweveldberge en is soveel meer as net 'n oornagplek. Hier kan jy die Groot-Karoo ervaar met 'n besoek aan die Karoo Nasionale Park. Daar is ook die museum en huis van die wêreldberoemde Professor Chris Barnard wat deel is van die dorp se erfenis. Geniet 'n skemerkelkie-toer op 'n donkiekar of gaan saam met die plaaslike gidse op 'n fietsrit. Voetslaanroetes, perdry, vierwielmotorfietsritte, jag en gholf is maar net 'n paar van die doendinge beskikbaar in Beaufort-Wes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 199 resensies vir Die Windpomp Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Garbstraat 10, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Windpomp Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garbstraat 10, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36af4cd5a03a9c7c9537d0195a6013cbf0c400776b800605d68013718c2e9d62757213568541a1d56cb6e8d51608cb2bc24a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 199 5 1 5 10 Garb Street Beaufort Wes 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.336310755539 22.578012290425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!