+84
Gastehuis in Beaufort-Wes

Die Windpomp Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 320 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gustav S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vervrissend en tuis. Die personeel is vriendelik en professioneel. Ons is hartlik ontvang en ons het niks gekort nie. Die ligging is perfek. Ons sal by geen ander plek as die Windpomp oorslaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mardene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlik. Baie lekker gebly. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita D
1 nag
5.0
Apr 2026

Oornag verblyf oppad na Kaapstad. Baie lekker oornag en vriendelike diens selfs toe ons laat inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantasties, lekker, vriendelik, rustig - voel soos jou huis. Baie, baie lekker gebly. Vriendelik, skoon, goed versorg en baie veilig. Fantastiese personeel. Al die geriewe byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf so lekker, rustig en huislik gevoel het – dit is presies die ervaring wat ons vir elke gas wil skep. Dit beteken baie vir ons dat julle die plek as skoon, veilig en goed versorg ervaar het, en dat ons vriendelike personeel 'n positiewe indruk gemaak het. Ons waardeer julle ondersteuning opreg en sien baie uit daarna om julle weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Ewaldia

Trudy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag verblyf. Baie lekker. Baie lekker gebly. Kamer is skoon en netjies. Die personeel is baie hulpvaardig. Het vir my 'n ekstra waaier gegee vir die aand omdat ek nie daaraan gedink het om te vra vir 'n aircon kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat jy lekker gebly het en die kamer as skoon en netjies ervaar het. Dit is ook wonderlik om te weet dat ons personeel behulpsaam was en kon help om jou verblyf meer gemaklik te maak met die ekstra waaier. Ons streef altyd daarna om uit te help waar ons kan sodat elke gas se verblyf so aangenaam as moontlik is. Ons hoop om jou weer binnekort by ons te verwelkom! Vriendelike groete Ewaldia

Marianna P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Netjies en baie gerieflik. Ideale oornag plek, baie bekostigbaar en het alles wat nodig is. Netjies met beddens en kussings wat baie gerieflik is. Sal definitief weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons oornagverblyf was gerieflik, skoon en veilig. Sal vir seker weer daar inboek. Ons is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is gerieflik, veilig en skoon en dit was heerlik om daar te oornag na die lang pad. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly. Baie dankie aan die ontvangsdame, sy was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Liewe Hannetjie Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u verblyf gerieflik, skoon en veilig was, en dat u vriendelik ontvang is na die lang pad. Ons sal beslis u kompliment aan die ontvangsdame oordra – dit beteken baie vir ons span. Ons sien daarna uit om u weer by Windpomp Guesthouse te verwelkom. Vriendelike groete Ewaldia

Richard M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

A cosy tucked away rest over stop. We had a very pleasant stay at the Windpomp, from our time of arrival when the host assisted us with directions to the booking-in process. The venue is well situated and well protected with safe parking on site. Comfortable room with ample space and a peaceful atmosphere. The room is in need of some extra plug points, and we noticed that arrangements were underway to do this. I would truly recommend Windpomp as your next overnight stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Dear Richard, Thank you so much for your kind and thoughtful review. We truly appreciate your positive feedback regarding your stay, from your arrival experience to the comfort of the room and the peaceful atmosphere. It is wonderful to hear that you felt safe and well accommodated. As the new owners, having taken over on 1 November 2025, we have been working steadily to improve the property. Out of the 10 units, we were able to upgrade 4 units before the start of the season. The remaining units are next in line for upgrades, including the addition of extra plug points and refreshing the overall look and feel. We are pleased that you noticed some of the improvements already underway. A lot of changes have been made, and we are continuing with ongoing maintenance and upgrades to enhance our guests’ experience. Thank you once again for your recommendation. We truly value your support and hope to welcome you back to Windpomp in the near future. Kind regards, Ewaldia

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abraham V
1 nag
4.2
Mei 2026

Ok. Kamers is koud en onpersoonlik. Koue sementvloer - 1 bedmatjie tussen beddens - geen in badkamer. Net een muurprop. Bed het gemaklik geslaap, maar laken het merk opgehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Goeie dag Abraham Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Neem asb. ook in ag dat ons die gastehuis eers op 1 November 2025 by die vorige eienaars oorgeneem het en tans besig is om die eenhede een vir een op te gradeer. Ons fokus is om die kamers warmer, vars en meer verwelkomend te laat voel, asook om verbeterings soos ekstra kragpunte aan te bring vir ons gaste se gerief. Ons eerste aandag was egter aan sekuriteit. Onder die vorige eienaars moes gaste uit hul voertuie klim om die hek self oop en toe te maak. Ons het dit intussen verbeter om ons gaste veiliger en meer gerieflik te laat voel met aankoms en vertrek. Ons is ook tans besig om skade te herstel wat die afgelope twee weke se weerstoestande veroorsaak het, terwyl ons terselfdertyd aan die opgradering van die eenhede werk. Ons is jammer om te hoor van die koue vloer, beperkte matte en die merk op die laken. Dit is beslis iets waarna ons sal kyk en aanspreek. Ons is egter bly om te hoor dat die bed gemaklik was. Neem asb. ook in ag dat ons budget akkommodasie aanbied en nie stergradering-akkommodasie is nie, maar ons doen steeds ons bes om elke gas se ervaring voortdurend te verbeter. Ons hoop om u weer in die toekoms te kan verwelkom sodat u van die opgraderings self kan ervaar. Vriendelike groete Ewaldia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 320

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJy1fnSxKMA8WAbLsB16KrM8pzIAAiJp1kedcFDdzYP505XOohm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 320 5 1 5 10 Garb Street Beaufort Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.336310755539 22.578012290425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang