+84
Gastehuis in Beaufort-Wes

Die Windpomp Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 321 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Dirk D
1 nag
5.0
Mei 2026

Lekker, gemaklik, vriendelik. Baie lekker gebly, kamer was net koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Goeie dag Dirk Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy by Windpomp Gastehuis gebly het. Ons is bly om te hoor dit was lekker, gemaklik en vriendelik. Ons waardeer ook jou opmerking oor die kamer wat koud was—ons vra om verskoning daarvoor. Ons gaan beslis daarna kyk om seker te maak dit is warmer en meer gemaklik vir toekomstige gaste. Hoop om jou weer eendag te verwelkom! Vriendelike groete Ewaldia

Gustav S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vervrissend en tuis. Die personeel is vriendelik en professioneel. Ons is hartlik ontvang en ons het niks gekort nie. Die ligging is perfek. Ons sal by geen ander plek as die Windpomp oorslaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Goeie dag Gustav Baie dankie vir jou mooi woorde en dat julle by Windpomp Gastehuis tuis gevoel het. Ons is opreg dankbaar om te hoor dat julle die verblyf as verfrissend en gemaklik ervaar het, en dat ons span se vriendelikheid en professionaliteit vir julle uitgestaan het. Dit is vir ons baie spesiaal om te weet julle het so hartlik ontvang gevoel en dat julle niks kortgekom het nie. Ons waardeer ook julle lojaliteit en die feit dat julle ons as julle voorkeur-oorslaapplek sien. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom! Dankie vir jul ondersteuning vandat ons oorgeneem het verlede jaar November 2026. Vriendelike groete Ewaldia

Mardene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlik. Baie lekker gebly. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Goeie dag Mardene Baie dankie vir jou mooi terugvoer oor jou verblyf by Windpomp Gastehuis. Ons is baie bly om te hoor jy het lekker gebly en dat jy die plekkie as pragtig ervaar het. Jou woorde beteken baie vir ons. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom! Vriendelike groete Ewaldia

Rita D
1 nag
5.0
Apr 2026

Oornag verblyf oppad na Kaapstad. Baie lekker oornag en vriendelike diens selfs toe ons laat inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Goeie dag Rita Baie dankie vir jou terugvoer en dat julle by Windpomp Gastehuis oornag het op pad Kaapstad toe. Ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf geniet en dat die diens vriendelik was, selfs met ’n laat inboek. Dit beteken baie vir ons span. Veilige reis verder, en julle is altyd weer welkom as julle hier verby kom! Beatrice gaste is haar passie en vir haar is niks te veel nie. Vriendelike groete Ewaldia

Martin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantasties, lekker, vriendelik, rustig - voel soos jou huis. Baie, baie lekker gebly. Vriendelik, skoon, goed versorg en baie veilig. Fantastiese personeel. Al die geriewe byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf so lekker, rustig en huislik gevoel het – dit is presies die ervaring wat ons vir elke gas wil skep. Dit beteken baie vir ons dat julle die plek as skoon, veilig en goed versorg ervaar het, en dat ons vriendelike personeel 'n positiewe indruk gemaak het. Ons waardeer julle ondersteuning opreg en sien baie uit daarna om julle weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Ewaldia

Trudy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oornag verblyf. Baie lekker. Baie lekker gebly. Kamer is skoon en netjies. Die personeel is baie hulpvaardig. Het vir my 'n ekstra waaier gegee vir die aand omdat ek nie daaraan gedink het om te vra vir 'n aircon kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Ons is baie bly om te hoor dat jy lekker gebly het en die kamer as skoon en netjies ervaar het. Dit is ook wonderlik om te weet dat ons personeel behulpsaam was en kon help om jou verblyf meer gemaklik te maak met die ekstra waaier. Ons streef altyd daarna om uit te help waar ons kan sodat elke gas se verblyf so aangenaam as moontlik is. Ons hoop om jou weer binnekort by ons te verwelkom! Vriendelike groete Ewaldia

Marianna P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Netjies en baie gerieflik. Ideale oornag plek, baie bekostigbaar en het alles wat nodig is. Netjies met beddens en kussings wat baie gerieflik is. Sal definitief weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Goeie dag Marianna Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer oor jou verblyf by Windpomp Gastehuis. Ons is baie bly om te hoor dat jy dit netjies, gerieflik en bekostigbaar gevind het, en dat die beddens en kussings vir ’n goeie nagrus gesorg het. Dit is ook baie spesiaal om te hoor dat jy ons weer sal gebruik. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom! Vriendelike groete Ewaldia

Hannetjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons oornagverblyf was gerieflik, skoon en veilig. Sal vir seker weer daar inboek. Ons is baie vriendelik ontvang. Die plekkie is gerieflik, veilig en skoon en dit was heerlik om daar te oornag na die lang pad. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly. Baie dankie aan die ontvangsdame, sy was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Liewe Hannetjie Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u verblyf gerieflik, skoon en veilig was, en dat u vriendelik ontvang is na die lang pad. Ons sal beslis u kompliment aan die ontvangsdame oordra – dit beteken baie vir ons span. Ons sien daarna uit om u weer by Windpomp Guesthouse te verwelkom. Vriendelike groete Ewaldia

Richard M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

A cosy tucked away rest over stop. We had a very pleasant stay at the Windpomp, from our time of arrival when the host assisted us with directions to the booking-in process. The venue is well situated and well protected with safe parking on site. Comfortable room with ample space and a peaceful atmosphere. The room is in need of some extra plug points, and we noticed that arrangements were underway to do this. I would truly recommend Windpomp as your next overnight stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Dear Richard, Thank you so much for your kind and thoughtful review. We truly appreciate your positive feedback regarding your stay, from your arrival experience to the comfort of the room and the peaceful atmosphere. It is wonderful to hear that you felt safe and well accommodated. As the new owners, having taken over on 1 November 2025, we have been working steadily to improve the property. Out of the 10 units, we were able to upgrade 4 units before the start of the season. The remaining units are next in line for upgrades, including the addition of extra plug points and refreshing the overall look and feel. We are pleased that you noticed some of the improvements already underway. A lot of changes have been made, and we are continuing with ongoing maintenance and upgrades to enhance our guests’ experience. Thank you once again for your recommendation. We truly value your support and hope to welcome you back to Windpomp in the near future. Kind regards, Ewaldia

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizelle
Die Windpomp Guesthouse
Dear Caren, Thank you very much for your honest and constructive feedback about your stay at Windpomp Guesthouse. We are the new owners and have recently taken everything over. We sincerely appreciate you mentioning that the place was neat and clean, and that you experienced us as welcoming and communicative. We also take your comments regarding the mattresses and linen seriously. As we are currently focusing on essential upgrades, especially safety and security on the property, certain improvements are being done gradually. Feedback like yours helps us prioritise where guests will feel the biggest difference, and comfort is definitely something we will be addressing. Thank you for taking the time to share your experience—we hope to welcome you again in the future and provide an even better stay. Kind regards, Ewaldia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 321

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Garb Street, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJy1fnSxKMA8WAbLsB16KrM8pzIAAiJp1kedcFDdzYP505XOohm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 321 5 1 5 10 Garb Street Beaufort Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.336310755539 22.578012290425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang