Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Ons voorsien
1 x Pak Ys
2 x Sakke hout vir braai en Hot Tub.
Bad Handoeke
Huisreëls
Aangesien die eiendom in die Groot 5-gebied binne Dinokeng geleë is, moet gaste bewaringsfooie betaal.
Hierdie bewaringsfooie is betaalbaar by die Ndlovu-hek met toegang tot Dinokeng.
Bewaringsfooie is nie ingesluit in die verblyftarief nie.
Gaste word daaraan herinner om sonskerm, muskietafweermiddel en swemhanddoeke saam te bring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Klipdrift, Portion 36 of JR121, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang