+35
Selfsorg in Agulhas

Disa 5 Main House

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Disa 5 Main House is 'n selfsorghuis met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as vakansieverblyf wat apart verhuur word. Dit is in die hartjie van Agulhas geleë en is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n gasstoof en -oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié hoofhuis lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe. Dié huis het ook 'n toegeboude stoep met 2 piekniektafels, 'n veerpyltjiebord en braaigeriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
10 % AF
R 3 000 R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 000
10 % AF
R 3 000 R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 000
10 % AF
R 3 000 R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

5 Disa Street, Agulhas, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA256e4ac1c004a279492f9b7147c046a529d474e2f5a242e637604f2b6229b219610c06a370220b07356804500fba77a42ac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 5 Disa Street Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8030907 20.0523291

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang