Ditsem Gasteplaas
Beskrywing
Eenheid 1 het 2 gemaklike enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, groot yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV met satellietkanale en 'n privaat braai-area .
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Daar is sonkrag vir gebruik tydens beurtkrag, maar gaste word versoek om nie haardroërs en strykysters te gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas/vrieskas en 'n tweeplaat-gasstoof.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Daar is sonkrag vir gebruik tydens beurtkrag, maar gaste word versoek om nie haardroërs en strykysters te gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelbed vir nog 2 gaste in die sitarea. Die oopplankombuis is met 'n dubbelgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV. Die eenheid lei na 'n stoep en braaigeriewe word voorsien. Waaiers en koopkrag-lugversorging is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Daar is sonkrag vir gebruik tydens beurtkrag, maar gaste word versoek om nie haardroërs en strykysters te gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 2 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat 'n dubbelbed bo en 'n enkelbed onder is. Die oopplankombuis is met 'n dubbelgasstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met satellietkanale, rusbanke en 'n enkelbed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
Daar is sonkrag vir gebruik tydens beurtkrag, maar gaste word versoek om nie haardroërs en strykysters te gebruik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Vaalkoppies, Off the N10, Upington, 8801, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang