Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ditsem Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkoppies Plaas, Langs die N10, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ditsem Gasteplaas bied slaapplek aan gaste langs die Oranjerivier. Dis net 10 minute se ry vanaf die Upingtonbrug langs die N10.

Kothuis 2 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder. Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV met satellietkanale en 'n slaapbank

Kothuis 1 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel en die sitarea het 'n TV. Die eenheid lei na 'n stoep en braaigeriewe word voorsien.

Eenheid 1 het 'n badkamer, 'n TV met satellietkanale en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n dubbelbed. Daar is ook 'n privaat braai-area met 'n uitsig oor die omliggende lande.

Veilige parkeerplek word langs elke eenheid voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 48 resensies vir Ditsem Gasteplaas
Netheid
3.3/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Vaalkoppies Plaas, Langs die N10, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ditsem Gasteplaas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkoppies Plaas, Langs die N10, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyyBQWI9uz4G5DGBTc8kEg00MisGHs3pSgCT6JA1esE1CPHt5R6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 48 5 1 4 Farm Vaalkoppies Off the N10 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -28.433671527672 21.362125931213