Dizzy Daisy
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dizzy Daisy is 'n selfsorgkothuis in Point Village in Mosselbaai. Dit bied verblyf vir 2 mense en dit is baie naby aan die middedorp, plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ideale stil en rustige vakansieverblyf vir paartjies.
Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolf, yskas, stoof en oond toegerus is. Daar is ook 'n eetkamertafel en 'n sitkamerarea met 'n TV met DStv. Daar is 'n slaapbank, 'n DVD-speler en klankstelsel vir gaste om te gebruik. Daar is 'n ingeboude braai in die klein binnehof beskikbaar. Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die kothuis nie.
Mosselbaai bied baie doendinge vir gaste wat smag na 'n meer aktiewe vakansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Dizzy Daisy het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang