Selfsorg in De Waterkant

Docklands Condo with Divine Views

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
20% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
20% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Identifikasie vir alle gaste moet met bevestiging verskaf word. Geen besoekers word toegelaat nie. Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie. Stilte word tussen 22:00 en 7:00 nagekom. Partytjies word nie in die woonstel of op die dak toegelaat nie. Sigaretrook word slegs op die dak toegelaat. Enige boetes wat opgelê word vir die oortreding van hierdie reël, sal die gas se verantwoordelikheid wees. Die rook van dagga is streng verbode binne die gebou. Gaste wat nie daaraan voldoen nie, sal gevra word om te vertrek. Enige boetes wat opgelê word, sal vir die gas se rekening wees. Enige skade sal aan die gas gefaktureer word. Besprekings deur derde partye word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 500
R 5 500 R 4 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 500
R 5 500 R 4 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 500
R 5 500 R 4 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6da05c3a444003828f8aa20c2f6184ed86b313280fd954db1ba7bbe9b950a75a13cbb5993fb6f24fd2128583411ba5c21578?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R4 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 70 Prestwich Street De Waterkant 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.91291396664 18.418488677316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang