Dolphin Ridge 108
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Dolphin Ridge 28D, Bloubergstrand, 7449, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dolphin Ridge 108 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Dis 'n ideale wegbreek vir vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige blyplek nie te ver van die middestad af nie.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n privaat balkon en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot die tweede balkon. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer met die gaste in die tweede slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea met sitplek vir 6 en 'n sitarea. Die sitarea het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n gemaklike rusbank. Die kompleks bied veilige parkeerplek, 'n selfsorg-wassery en 24 uur-sekuriteit.
Gaste kan aktiwiteite soos swem, branderplankry, sweefski, seilplankry, gholf en voetslaan in die area geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- Stort
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 651
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan, Dolphin Ridge 28D, Bloubergstrand, 7449, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolphin Ridge 108 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, Dolphin Ridge 28D, Bloubergstrand, 7449, Wes-Kaap