Dolphins Beach
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekantstraat 5, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Dolphins Beach is 'n strandfronthouthuis in 'n oord in Dwarswegstrand in Groot-Brakrivier. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin wat op soek is na 'n wegbreek by die see op die Tuinroete.
Die strandhuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 1 kinderbed en 1 kinderstapelbed en die vierde slaapkamer het ook 1 kinderstapelbed. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet. 2 van die slaapkamers is bo en die ander 2 slaapkamers is onder.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. DIe huis het 'n omsetter om kragonderbrekings te vermy.
Let dat die huis slegs 'n buitetrap het. Die balkon spog met 'n uitsig oor die see en die stoep op die onderste verdieping het braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Dolphins Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Seekantstraat 5, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekantstraat 5, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom