Donkin House
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 76 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Donkin Huis en sy Aanbousels, Donkin Villa, Donkin Tuin, en Donkin Hoek is almal sentraal geleë, op die hoofpad met maklike toegang tot winkels in die dorp. Daar is 'n 24-uur Ontvangstoonbank en 'n onderhoudspan op die perseel, daaglikse skoonmaakdienste en die eiendom word deur die eienaar bestuur.
Verblyf bestaan uit 40 eenhede in totaal, geskik vir meer as 100 gaste. Alle kamers beskik oor gemaklike beddens, en suite-badkamers, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, linne, handdoeke, TV-vermaak in die kamer, en óf waaiers óf lugversorging. Alle kamers is streng rookvry, met buitetafels en asbakke voorsien. Daarbenewens is daar 'n rolstoelvriendelike kamer met 'n inrolstort.
Geriewe sluit in braaigeriewe, troeteldiere op afspraak, gratis WiFi, 'n kroeg, 'n restaurant, 'n gimnasium en veilige parkering. Aandete en ontbyt is teen 'n bykomende koste beskikbaar by ons restaurant, Donkin Bistro.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Attie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 257
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 14 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Donkin House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 76 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang