Donkin Country House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Donkin House is 'n luukse 3-ster-gastehuis in Beaufort-Wes wat gratis WiFi het.

Daar is veilige parkeerplek agter geslote hekke. Elke gas ontvang sy eie afstandbeheer om na hartelus te kan kom en gaan.

Kom geniet 'n drankie in ons kroeg langs die glinsterende swembad. Na 'n spanningsvolle motorrit kan jy in die beste gastehuis-gimnasium die Wes-Kaap kom oefen. Daar is ook braaigeriewe.

* Gratis Wi-Fi.
* En-suite kamers
* Klein troeteldiere word toegelaat
* DStv
* Lugversorging in kamers
* Aandete en Ontbyt
* Nie-rook kamers is beskikbaar
* Gestremde/Rolstoel kamer beskikbaar
* Veilige parkeerplek op die terrein
* Faks en e-pos
* Kroeg op die terrein
* Swembad op die perseel
* Kredietkaarte word aanvaar
* Restaurante en kroeë in die buurt
* Golfbaan naby
* Gimnasium op die terrein
* Fietsroetes nabygeleë
* Wildbesigtiging naby

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Donkin Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R910 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za