Doornboom Plaas
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2024 tot 1 Jan 2025.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornboom Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R600R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Doornboom Plaas is 5 km buite Heidelberg in die Wes-Kaap geleë en bied 'n rustige ontvlugting van die stadslewe. Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en is die ideale plek waar gaste kan ontspan en herlaai.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Toiletware word voorsien en ‘n bababedjie is op versoek beskikbaar. Onbeperkte WiFi beskikbaar is ook beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. 'n Gasstoof kan op versoek gereël word. Die sitarea het 2 rusbanke waar gaste kan ontspan.
Daar is braaigeriewe sowel as ‘n braaiskinkbord en hout. Verskeie braaipak-opsies is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die gimnasium het 'n TV met YouTube Music, 'n trapmeul, 'n bankie met gewigte, 'n bokssak met handskoene, springtoue, gewigrakke, joga-matte en oefenballe. Hiér kan gaste aktief bly en hul fiksheidsroetine tydens hul verblyf handhaaf.
Daar is ook vee, insluitend skape en beeste, wat naby wei en dus help om 'n rusitge atmosfeer te skep sodat gaste die landelike lewe met moderne geriewe kan geniet. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Doornboom Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Doornboom Plaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heidelberg Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Doornboom Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom