4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R318, Doornkloof Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Doornkloof, geleë op 'n werkende plaas, bied gaste semi-selfsorgverblyf tussen die berge en peerbome, net 25 km vanaf Montagu.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en maak oop na 'n oordekte stoep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en toilet. Vir gerief word linne, badhanddoeke en swemhanddoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, koffiemasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ingeboude braai-area en 'n eetarea.
Die eenheid maak oop na die stoep wat uitkyk oor die plonspoel, wat verhit kan word deur 'n houtgestookte donkiewaterverwarmer en boma. Twee mandjies hout word voorsien, en gaste is welkom om meer op die plaas te koop of hul eie saam te bring.
Gaste kan fietsry of draf op die roetes op die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R318, Doornkloof Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Doornkloof het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R318, Doornkloof Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang