Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkloof

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Doornkloof Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Doornkloof is op ’n plaas en bied semi-selfsorgverblyf tussen die berge en peerbome, 25 km vanaf Montagu.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n onderdakstoep. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel ’n badkamer wat ’n stort en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met ’n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ’n ingeboude braai-area en ’n eetarea.

Die eenheid lei na die stoep wat ’n uitsig oor die plonspoel bied. Dit kan met ’n houtvuur-donkie verhit word. Daar is ook ’n boma. Twee mandjies vuurmaakhout word voorsien, en gaste is welkom om meer te koop op die plaas of hul eie saam te bring.

Gaste kan fietsry of draf op die paadjies op die plaas.

Slaapplek

’n Bespreking by Doornkloof sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Doornkloof
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R318, Doornkloof Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Doornkloof Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24785cc356844f9a446f333cf09a19ced02154520c65d6f7491dd2fd55b570a4859a389edadbf7db8250e6b324719ec2bf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 36 5 1 5 Off the R318 Doornkloof Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.656594721374 19.962740316299