- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 58 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Double Dutch B&B is 'n pragtige B&B in Knysna en bied 'n ongelooflike uitsig oor die Knysna-strandmeer en op die Knysna-koppe.
Die eenhede het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en 'n stort. Die badkamers het ondervloerse verhitting.
Elke eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n ketel, yskassie, koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en die eenhede het ook elkeen 'n TV met DStv, 'n radio, interkomstelsel, haardroër en 'n kluis.
Die Albatross-, Firefinch-, Oystercatcher-, Pelican-, Falcon-, Eagle-, and King Fisher-eenhede het privaat stoepe en bied 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en op die Knysna-koppe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area in die netjiese en groot tuin. Elke kamer het sy eie veilige parkeerplek op die perseel.
Die eiendom is net 1,8 km vanaf Knysna se middedorp met restaurante en winkelsentrums. Knysna het ook avontuur-aktiwiteite soos wildreservate, watersportgeleenthede, skubaduikgeleenthede, walviskyk, wandelroetes, gholf en bergfietsry. Daar is ook geleenthede vir hokduik, rekspring, valskermsweef, valskermspring en helikoptervlugte vir diegene wat die bloed 'n bietjie vinniger wil laat pomp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nathalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 58 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Double Dutch B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Circular Drive, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang