4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Down The Lane is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Tamboerskloof in die Kaapse Middestad. Plaaslike reataurante, winkels en koffiekroeë is binne stapafstand van ons af en Tafelberg is net 10 minute se ry van ons af.
Die eenheid het 2 slaapkamers, elke slaapkamer is ruim met 'n dubbelbed. Albei kamers deel die badkamer met 'n stort oor die bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en DStv. Die dubbeldeure maak uit die sitkamer uit op die stoep en klein tuintjie oop. Gratis WiFi is beskikbaar.
Down The Lane is die ideale woonstel vir 'n vakansie naby aan die gonsende naglewe en besienswaardighede in Kaapstad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Renier Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 8 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Down The Lane het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Warren Street, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang