Tamboerskloof Akkommodasie by Down The Lane | LekkeSlaap
+33

Down The Lane

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrenstraat 8, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Down The Lane is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Tamboerskloof in die Kaapse Middestad. Plaaslike reataurante, winkels en koffiekroeë is binne stapafstand van ons af en Tafelberg is net 10 minute se ry van ons af.

Die eenheid het 2 slaapkamers, elke slaapkamer is ruim met 'n dubbelbed. Albei kamers deel die badkamer met 'n stort oor die bad. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en DStv. Die dubbeldeure maak uit die sitkamer uit op die stoep en klein tuintjie oop. Gratis WiFi is beskikbaar.

Down The Lane is die ideale woonstel vir 'n vakansie naby aan die gonsende naglewe en besienswaardighede in Kaapstad.

Slaapplek

’n Bespreking by Down The Lane sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Down The Lane
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Warrenstraat 8, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Down The Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrenstraat 8, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNWI4ZmUxLWY1MWEtNGEzYS04ZDBjLTM4ZDc5NzBmOGRmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 4 persone) 11 5 1 5 8 Warren Street Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.93151 18.4052669
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za