+33
Selfsorg in Agulhas

Dreamcatcher

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shannon Alicia I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

The host was very friendly, the area is quiet and the home itself is beautiful. Amazing, quiet and beautiful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Clean and tidy. We had an amazing stay at Dreamcatcher. It was our first time in Struisbaai and couldn't have asked for a better place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madre K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Mooi, netjies en gerieflik! Baie netjiese, gerieflike verblyf en die eienaars is baie akkommoderend, behulpsaam en vriendelik! Ons sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Beste wegbreek in 'n lang tyd. Baie lekker plekkie en eienaars is baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dreamcatcher is net so mooi soos op die foto's - ons het heerlik gebly. Ons het baie lekker gekuier - die verblyf was pragtig, met alles wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was amazing. Die huis was mooi skoon. Alles wat 'n mens kort was daar en gebruikbaar. Die huisie is perfect vir 'n getaway.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chelsea L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons kuiertjie was baie rustig en het elke oomblik geniet! Wat 'n lieflike naweek by Dreamcatcher! Pragtige plekkie en baie vriendlike eienaars. Sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Ons het heerlik gebly, en ons gasheer was uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Wat 'n lieflike, sonnige, ruim, goed toegeruste blyplek! Ons het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Corner of Alma and Adelle Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9b8ab749733c92865092acca76d384ae3ee0ecfe59be7e302a0d30b0eef084bc2420080220bf97ef16a9bcfceaf12194ddd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 Corner of Alma and Adelle Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.804149132886 20.036711365572
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang