+26

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 270 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Benita J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Was 'n verfrissende oorslaap na 'n lang pad. Baie lekker plek. Veilig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik oorgeslaap. Goed toegerus. Sal weer daar bly. Ons het heerlik oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Great for stay over. It was a great stay over for the day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Die mooiste, lekkerste plekkie wat ek gesien het. Ek wil hê julle moet vir daai dame sê dis die mooiste en vriendelikste plekkie wat ek al ooit oor geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
1 nag
5.0
Feb 2026

Aangenaam. Kon nie oorslaap nie weens reisplanne wat verander het. Het Dreams laat weet en alles is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Mari J
1 nag
5.0
Jan 2026

Sterk aanbeveelbaar. Baie netjies en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina N
1 nag
5.0
Jan 2026

Vriendelik ontvang. Skoon en pragtig. Alles wat nodig is vir die oornaggas. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons is baie vriendelik ontvang en heerlik gebly. Stil, veilig, en alle benodighede. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia T
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie netjies. Privaat. Baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Rustig. Baie mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 270

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 3)
Bespreek

70 Voortrekker Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNGU1YjQxLWQ0NGMtNDg5OS05MjFjLTk5NjJiZWRkNDBiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 3 mense 270 5 1 5 70 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.35199 22.59899
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang