Dreams
Opsomming van Resensie
Pierre J - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig
Archie C - Nov 2020
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Sanet J - Okt 2020
Gemiddeld
Fantasties
Sandra R - Sep 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam. Ideaal as 'n klein hondekind moet saamreis.
Johan B - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Frank W - Mrt 2020
Gemiddeld
Pleasant stay.
Debora B - Feb 2020
Gemiddeld
Dit het my beste drome oortref.
Hanelie S - Feb 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Marlene P - Feb 2020
Gemiddeld
Dis net jammer ek kan nie 10 sterre gee vir kliëntediens nie.
Pieter H - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker geoornag.
Johan M - Feb 2020
Gemiddeld
Baie netjies en rustig.
Dreams's terugvoer
Goeie dag Johan.
Dit was heerlik om julle te akkomodeer.
Braai geriewe is beskikbaar op aanvraag.
Ons hoop on julle weer binnekort te sien.
Vriendelike groete Diana.
Helen V - Des 2019
Gemiddeld
Super!
Patrick N - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker, skoon, veilig en gerieflik.
Riana D - Des 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Johan J - Des 2019
Gemiddeld
Rustig, aangename en vriendelike ontvangs.
S H - Okt 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Andre D - Okt 2019
Gemiddeld
Rustig, gemaklik en sentraal.
Lees meerLouise S - Sep 2019
Gemiddeld
Heerlik! Baie dankie.
Jana D - Sep 2019
Gemiddeld
Perfekte oorslaapplekkie.
Lees meerBernadine K - Sep 2019
Gemiddeld
A value for money stopover.
Monica L - Sep 2019
Gemiddeld
Was aangenaam verras.
Lorraine C - Aug 2019
Gemiddeld
Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik.
Elsie G - Jul 2019
Gemiddeld
Gerieflik.
Roger C - Jul 2019
Gemiddeld
Comfortable and hospitable.
Elizma B - Jun 2019
Gemiddeld
Oornag op pad huis toe.
Greg F - Jun 2019
Gemiddeld
Was ontspannend na lang reis en dag.
THOBEKILE LUNGILE N - Mei 2019
Gemiddeld
Welcoming host and comfortable stay.
Erina D - Mei 2019
Gemiddeld
Ruim en netjies.
Christelle J - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies en rustig.
Danie M - Apr 2019
Gemiddeld
Kamer in garage.
Elizma H - Apr 2019
Gemiddeld
Gerieflik.
Ireze V - Apr 2019
Gemiddeld
Perfek!
Esther D - Mrt 2019
Gemiddeld
Alles wat mens verwag as jy oorslaap.
Peet C - Mrt 2019
Gemiddeld
Aangenaam en gerieflik.
Stephanie V - Feb 2019
Gemiddeld
Vriendelike en hulpvaardige ontvangs, baie netjies en kompak.
Louisa B - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelik, netjies en gerieflik.
Margaret K - Jan 2019
Gemiddeld
Baie oulike, goed ingerigte en skoon plekkie.
Corrie B - Des 2018
Gemiddeld
Netjies en veilig.
Jacques L - Des 2018
Gemiddeld
Presies wat ons wou gehad het vir oornagstop Kaap toe.
Izak V - Okt 2018
Gemiddeld
Baie rustig en stil vir een aand se oorslaap.
Izak V - Okt 2018
Gemiddeld
Dreams is gerieflik om oor te slaap vir een nag.
Carina D - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlik rustig in 'n “spotless” kamer.
Johann B - Sep 2018
Gemiddeld
Die bed is glad nie op standard nie. 'n Tafel met 'n dubbelgevoude kombers sal dieselfde voel. Beddens in baie van die plekke is ver onder standaard.
Dreams's terugvoer
Goeie dag Johann, Ons is baie verbaas om te hoor julle het die bed as nie opstandaard beskou nie aangesien ons nog nooit in die verlede enige klagtes daaroor ontvang het nie. Ons sal egter die standaard van die matras evalueer en aandag daaraan gee. Ons het ook verduidelik dat ons weens die geweldigde droogte probleme met die waterdruk ondervind en dat dit die meng van die koue/warm water beinvloed, wees verseker daarvan dat ons alles in ons vermoe doen om geriewe in die gastehuis deurgans te verbeter en op standaard te hou. Vriendelike groete, Diana
Lize H - Aug 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Lecia P - Aug 2018
Gemiddeld
Baie rustig, netjies en veilig.
Alta L - Aug 2018
Gemiddeld
Wat 'n pragtige plek!
Andrienet K - Jul 2018
Gemiddeld
Warm, vriendlike atmosfeer.
Brynard B - Jul 2018
Gemiddeld
Puik, skoon verblyf in rustige omgewing
Willem I - Jun 2018
Gemiddeld
Pragtig, skoon en goed toegerus.
Simone V - Jun 2018
Gemiddeld
By Dreams het ons tuis gevoel. Die plekkie het 'n lekker warm en rustige atmosfeer.
Denita G - Mei 2018
Gemiddeld
Plek is netjies en skoon.
Carzél B - Mei 2018
Gemiddeld
Beste nog in Beaufort!
Sera B - Mei 2018
Gemiddeld
Vriendelike gasvrou, netjies en goed geleë akkommodasie.
Wynand L - Mei 2018
Gemiddeld
Wonderlik, skoon en netjies.
Marie S - Apr 2018
Gemiddeld
'n Lafenis in die warm Karoo.
John O - Apr 2018
Gemiddeld
Like a "Dream".
Marelize G - Apr 2018
Gemiddeld
Pitstop op pad na Hartenbos.
Lea K - Apr 2018
Gemiddeld
Perfek vir 'n ruskansie.
Lelani B - Apr 2018
Gemiddeld
Gemak na 'n langpad.
Gerald Frederick E - Apr 2018
Gemiddeld
'n Baie mooi plek in 'n rustge omgewing.
Marietjie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjies en lekker gebly met baie vriendelike ontvangs.
Tertia N - Mrt 2018
Gemiddeld
Klein juweel in die hartjie van die karoo.
Theresa C - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjies.
Lizette M - Mrt 2018
Gemiddeld
Gerieflik skoon en heerlike bed, als wonderlik.
Francois D - Feb 2018
Gemiddeld
Een honderd persent tevrede!
Lynne G - Feb 2018
Gemiddeld
Nice.
Nadine N - Feb 2018
Gemiddeld
Gemaklik en ruim.
Willie S - Jan 2018
Gemiddeld
Ideale oornagfasiliteite na 'n dag se reis.
Francelle P - Jan 2018
Gemiddeld
Netjies en gerieflik.
Madeleine D - Des 2017
Gemiddeld
Very cute cottage but not pet friendly.
Lees meerAlta V - Des 2017
Gemiddeld
Baie vriendelik ontvang, verblyf baie netjies.
Frikkie P - Nov 2017
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, rustig en aangenaam.
Dreams's terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Die waterdruk tydens die droogte bly 'n probleem. Ons sal egter weer die loodgieters nader.
Erna B - Nov 2017
Gemiddeld
Ons het baie lekker geslaap. Het veilig gevoel en ons hondjie kon vrylik rondloop in 'n afgebakende gebied.
Linda V - Nov 2017
Gemiddeld
Vriendelike en gemaklike verwelkoming deur Diana, dadelik tuis gevoel.
Edward S - Nov 2017
Gemiddeld
Gerieflike oornagverblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Comfortable overnight stay.
Very pleasant atmosphere and comfortable accommodation.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lukas G - Nov 2017
Gemiddeld
Baie veilig en gemaklik. Baie lekker gebly.
Elize E - Okt 2017
Gemiddeld
Baie troeteldiervriendelik.
Lees meerJonella P - Sep 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Dreams's terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sal dadelik aandag gee aan die stort. Waterbeperkings gee ons op die oomblik probleme.
Groete,
Diana
Bertus E - Aug 2017
Gemiddeld
Sal weer daar gaan oorslaap.
Pieter S - Jul 2017
Gemiddeld
Baie gasvry, netjies, aangenaam en rustig.
Joy L - Jun 2017
Gemiddeld
Aangenaam en rustig.
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 70, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom