+12
Selfsorg in Vleesbaai

Driehoekstraat 19

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Abraham T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Uitstekende waarde, volledig toegerus en veilig met vriendelike diens. Ons het ’n uitstekende verblyf gehad by Driehoekstraat 19. Die woonstel is baie netjies en mooi ingerig, en die eienaar was vriendelik en behulpsaam. Mens kan maklik oral in die area instap, en ons het deurgaans baie veilig gevoel. Die beddens was besonders gemaklik en die geriewe het ons verwagtinge oortref. Die kombuis is volledig toegerus met alles waaraan mens kan dink – dit was regtig ’n aangename verrassing. Met die warm weer was die waaiers ook baie waardeer. Ons het gearriveer en alles was reg. Geen probleme of verrassings nie. Ons kon weer vertrek sonder enige moeite. Dit was foutloos van begin tot einde. Ons sal beslis weer daar bly. Uitstekende waarde vir geld en dit bied alles wat mens nodig het vir ’n sorgvrye kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Lekker. Ontspanning. Baie mooi omgewing. Skoon en moderne woning. Mooi staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alida
Driehoekstraat 19
Dankie vir jou terugvoer.

Riana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal beslis weer gaan. Baie lekker gebly en dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

We really enjoyed our stay. Such a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Clean and lovely. Great place, close to beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Fantastiese plek, netjies, modern en regte Mozambique oomblik ervaar in die duine. Ons het baie lekker gekuier. Iets vir almal. Visvang, 4x4, braai en net lekker chill.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Driehoekstraat 19
Baie dankie vir die goeie resensie.

Elmarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Lekker rustige, gerieflike, stil en veilige wegbreek. Ons gesin van 5 het baie lekker gebly. Daar is als wat mens nodig het. Die verblyf was gerieflik, netjies, nuut en skoon. Vriendelike diens. Daar is 'n oulike paadjie af see toe. Sal dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 5)
Bespreek

19 Driehoek Street, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c49b662d4e242260a597a5c77cc56e0dcff76facbe21466a00a721c2d267922af7719daaa0538d705b5d33ac666d981a362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 19 Driehoek Street Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.289319841078 21.910230517387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang