Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Vleesbaai

4.7 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Vleesbaai van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Vleesbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vleesbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vleesbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vlees Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vleesbaai Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vleesbaai

Vleesbaai - Mullerlaan 33 is teen die strand in Vleesbaai geleë en het slaapplek vir 8 gaste. Die huis bied privaatheid en het direkte toegang tot die strand. Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers met storte. Die h...

14% af Winteraanbod!
VanafR950
R814
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vleesbaai

Vleesbaai is 'n pragtige kusdorpie aan die Kaapse Suidkus in die Eden-distrik. Daar is 'n huis en 'n aparte woonstel wat gehuur kan word. AAA Vleesbaai bied slaapplek vir tot 10 gaste. Die huis het 3 slaapkamers,...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Vleesbaai

Son en See is 'n ruim, netjiese en volledig ingerigte woonstel wat in Vleesbaai, omtrent 250 m vanaf die strand, geleë is. Daar is volle see-uitsigte vanaf die patio, leefarea, slaapkamers en kombuis. Dié woonstel...

Vanaf
R2 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vleesbaai

Visblik is in Mosselbaai. Die dorp is bekend vir Santosstrand, die vuurtoring, museums en botaniese tuin. Dit is die ideale vakansieplek vir diegene wat uit die stad wil wegbreek. Verblyf is beskikbaar in 2 slaapk...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vleesbaai

Lekker Lê is 'n drieslaapkamerhuis in Vleesbaai met slaapplek vir 6 gaste. Twee van die kamers het 'n see uitsig vanuit die bed. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort-oor-...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vleesbaai

Abundance Holiday House is in Vleesbaai. Dié selfsorghuis beskik oor 'n drieslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel. Dit bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of 'n groep van 8. Die huis front na noord en het 2...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vleesbaai

Oppistoep is 'n selfsorghuis vir 8 in Vleesbaai tussen Mosselbaai en Stilbaai en is 50 m vanaf die hoogwatermerk. Dié huis het 4 slaapkamers waarvan 2 'n uitsig oor die see het en deel 'n badkamer wat 'n bad en s...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Vleesbaai

Vleesbaai Strandhuis is 260 m vanaf die strand geleë en bied selfsorgverblyf aan 13 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 5 slaapkamers op die eerste verdieping en die grondverdieping. Van die kamers het lieflike s...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Vleesbaai

Môreson Branderhuis is binne stapafstand van die swemstrand af. Dit is 'n dubbelverdieping met 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Die skuifdeur lei na 'n groot stoep met 'n lekker braaiplek en 'n pragtige uitsig...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Vleesbaai

Vleesbaai Rustic Beach House is 'n lieflike selfsorgstrandhuis in die kusdorpie Vleesbaai, tussen Mosselbaai en Gouritsmond, en dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die huis bied panoramiese see-uitsigte en is loopa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za