+139
Selfsorg in Sabie

Dublin Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Chantel C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Heerlik, gerieflik, mooi en sentraal. Dit was heerlik, gerieflik, mooi en sentraal. Die eienaars het ons vinnig gehelp om nog blyplek te vind toe ons groep skielik verdubbel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Baie aangenaam. Trevor is 'n goeie gasheer. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannah M
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Fabulous. Our stay was fabulous as it is nearby, as you can visit the Sudwala Cave, God's Window, the Bourke's Luck Potholes and the Three Rondavels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel L
Kort verblyf
4.6
Jan 2026

Alles was goed. Ek het baie lekker gebly. Die verblyf het aan my verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kelly
Dublin Guest Lodge
Thank you for booking with Dublin Guest Lodge. We are looking forward to being your host on your next trip.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan N
1 nag Saam met vriende
2.8
Feb 2026

Kon beter. Alhoewel skoon, was die handdoeke in 'n baie swak toestand en stukkend.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ilze E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Wonderful place, will definitely go again. Excellent, neat and very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Ideale ligging vir 'n laeveld reis. Baie vriendelike diens. Onthou net jou eie badhanddoeke! Andersins baie lekker verblyf. Ons kamer was gratis opgegradeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre G
Kort verblyf
3.6
Apr 2025

Uitstekend. Ek is 'n motorfietsryer. Mpumalanga is een van die mooiste areas om op 'n motorfiets te verken, en dit het ek gedoen. Die verblyf was net vir bad en slaap, en Dublin was in alle opsigte geskik vir dit.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon T
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Mrt 2025

Not great! Will find alternative accommodation next time. Staff very friendly and helpful, but bedding and mattresses need to be replaced. Kitchen grimy. Second bathroom pokey and not very clean. Odd smell throughout the unit. Area not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

52 Ford Street, Sabie, 1260, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5m07PwbaSC4TcYUJLpLdpjZp2c9qTklmObS7Xu9Bowsd400KEz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 52 Ford Street Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.093828786181 30.779712349176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang