Dublin Guest Lodge
Opsomming van Resensie
Lesley S - Des 2020
Gemiddeld
We had a lovely stay. Will stay again when in the Sabie area.
Mojalefa M - Jan 2020
Gemiddeld
Way good stay.
Mmapula M - Des 2019
Gemiddeld
Very nice place and excellent service, pleasant experience.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Thank you very much for your review.
It was such a pleasure hosting you.
Hope to see you soon.
Kind regards,
Oscar, Susan & Kelly.
Snezhana I - Sep 2019
Gemiddeld
Good.
Dikeledi M - Jun 2019
Gemiddeld
Beautiful.
Marisca V - Apr 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Rudolf A - Jan 2018
Gemiddeld
Ons het lekker gebly.
Lees meerZanné J - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker blyplek in Sabie. Genoeg spasie en het als gehad wat ons benodig.
Rachel M - Sep 2017
Gemiddeld
Overall the place was relaxing.
Cecilia S - Sep 2017
Gemiddeld
Gemiddeld.
Dr Kolie V - Jul 2017
Gemiddeld
Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Dr Kolie vir die baie positiewe oorsig.
Vriendelike groete,
Oscar & Susan
Emcy V - Jul 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam, voel veilig en baie vriendelike diens.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Emcy vir die goeie opmerkings. Julle was net 'n plesier om as gaste te ontvang.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Oscar & Susan
Alita V - Jul 2017
Gemiddeld
Uitstekende verblyf in Sabie.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Alida vir die baie positiewe resensie.
Dit was 'n voorreg om julle hier te kon akkomodeer.
Vriendelike groete,
Oscar & Susan
Gert J - Jun 2017
Gemiddeld
Lekker.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Beste Gert,
Baie dankie vir die baie goeie resensie. Dit was 'n absolute voorreg om julle opregte en vriendelike mense as gaste te kon akkomeer. Ons hoop om julle binnekort weer hier te ontvang. Alles van die beste vir julle familie.
Vriendelike Groete,
Oscar en Susan
Francois J - Jun 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Francois and Yolandi vir die goeie opmerkings en sterre.
Julle was 'n voorreg om te kon akkomodeer.
Ek vertrou ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete,
Oscar and Susan
Hendrik F - Mei 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Hendrik vir die goeie opmerking.
Groete
Rencia V - Apr 2017
Gemiddeld
Uitstekend!
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Rencia vir jou baie goeie terugvoer.
Julle gesin was net 'n plesier om te kon akkomodeer.
Vriendelike groete,
Susan
Jan B - Feb 2017
Gemiddeld
WiFi is a disaster.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Jan
Ons is baie jammer dat jy so ontevrede met ons diens was. Ons het verskoning gevra vir die swak opvangs met Wi-Fi. Dit is egter nie dat ek (die gasvrou) dit afgeskakel het nie. My kantoor is oop tot 22:00 in die aand, dan werk ek nog steeds. Ek weet egter nie waar kom jy daaraan dat ek om agt uur reeds gaan slaap nie. Ek is ook baie teleurgesteld in jou swak opmerkings.
Gerhard K - Jan 2017
Gemiddeld
Goed.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Dankie, Gerhard, vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Oscar & Susan
Boet N - Des 2016
Gemiddeld
Aangenaam.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Boet & Henna vir die positiewe terugvoer.
Dit was baie aangenaam om julle
te kon ontmoet.
Vriendelike groete,
Oscar & Susan
Bram D - Okt 2016
Gemiddeld
Hartelijke ontvangst!
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Thank you very much for your positive review, Bram. You were wonderful guests.
Kind regards,
Oscar & Susan
James C - Jun 2016
Gemiddeld
Perfect!
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Hi James.
Thank you for your excellent review. Hope to see you soon. Regards to your wife.
Kind regards,
Oscar & Susan
Claudine M - Mei 2016
Gemiddeld
Goeie wegbreek!
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Claudine vir julle goeie terugvoer. Julle was wonderlike gaste en 'n plesier om te onthaal. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Oscar & Susan
Martyn B - Mei 2016
Gemiddeld
Was lekker rustig om daar te bly.
Gerrie V - Mei 2016
Gemiddeld
Vriendelike diens en gemaklike woon-area.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Gerrie vir die goeie gradering. Julle was uitstekende gaste en 'n plesier om te huisves. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Susan
Carmen V - Mei 2016
Gemiddeld
Gerieflik en skoon!
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Carmen vir jou goeie positiewe kommentaar.
Julle was baie aangename gaste en 'n voorreg om hier by ons te ontvang.
Ons hoop om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Oscar & Susan
Jannie C - Apr 2016
Gemiddeld
Het die rustigheid geniet en die diens was eersteklas.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Jannie vir die positiewe kommentaar. Julle was sulke aangename gaste en ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Vriendelike groete
Susan
Elmien L - Apr 2016
Gemiddeld
Baie gemaklik.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die goeie opmerkings Elmien.
Julle was 'n plesier as gaste om te onthaal.
Liefde en groete vir die familie.
Clifton H - Mrt 2016
Gemiddeld
Very friendly people.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Good afternoon Clifton.
Thank you very much for an excellent review. You were the most wonderful guests and only a pleasure and privilege to accommodate.
Oscar says I must please tell you a big thank you for the lovely curry! (He refused to share)
Please send our regards to your beautiful family.
Kind regards
Susan
Lida V - Okt 2015
Gemiddeld
Ons het baie spesiaal gevoel.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie Lida. Julle is enige tyd welkom! xxxx
Arthur P - Jun 2015
Gemiddeld
It was a very nice place to stay for the weekend; everything I needed was there.
Mahlatse C - Jun 2015
Gemiddeld
Good clean, safe and secure.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Hi Christopher.
Thank you very much for the positive review. You were wonderful guests and only a privilage to host.
Kind regards
Susan
Sonet C - Jun 2015
Gemiddeld
Selfsorgeenheid met vol badkamer, goed ingerigte kombuis, buite dek met braaigeriewe en ongelooflike uitsig.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Hi Sonet
Baie dankie vir die goeie 'review', lekker dom ekke, sien dit nou eers toe ek my 'site' bietjie op datum wil bring. Ons het julle so baie geniet!
Julle moet asb weer kom 'kuier'. Oscar stuur ook groete xxxxx
Theo B - Mei 2015
Gemiddeld
Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.
Julian W - Apr 2015
Gemiddeld
Absoluut WOW!
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Thanks, Julian, for a very positive review.
Kind regards,
Oscar & Susan.
Judie W - Apr 2015
Gemiddeld
Ons het die York Longtom Marathon daar gedoen en klaargemaak.
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie, Judie, vir die wonderlike opmerkings.
Dit was 'n voorreg om julle as gas te hê.
Vriendelike groete
Oscar & Susan.
Laurika B - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie vriendelike diens en het dit baie geniet!
Dublin Guest Lodge's terugvoer
Baie dankie, Laurika, vir die wonderlike positiewe terugvoer.
Julle was 'n voorreg om te kon akkomodeer.
Vriendelike groete
Oscar & Susan
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fordstraat 52, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom