Beskrywing
Die Carlow Suite is op die boonste verdieping en het 'n fantastiese uitsig op die omliggende berge, lowerryke tuine en swembad. Die eenheid het 'n groot houtdek met 'n knus sitarea en 'n braai. Dit is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf en daar is WiFi in die eenheid.
Die suite het 'n volledige en suite-badkamer en alle linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring. Die daaglikse skoonmaakdiens is van 09:00 af beskikbaar.
Ontbyt is nie ingesluit nie en moet vooraf bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Claire Suite is op die boonste verdieping en het 'n fantastiese uitsig op die omliggende berge, lowerryke tuine en swembad. Die eenheid het 'n groot houtdek met 'n knus sitarea en 'n braai. Dit is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf en daar is WiFi in die eenheid.
Die suite het 'n volledige en suite-badkamer en alle linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring. Die daaglikse skoonmaakdiens is van 09:00 af beskikbaar.
Ontbyt is nie ingesluit nie en moet vooraf bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenslaapkamer-grasdakkothuis is nuut opgeknap. Dit het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, 'n ruim sitarea, nog 'n badkamer, dubbelslaapbanke en 'n enkelbed op versoek. Die kothuis bied volledige DStv-kanale op 'n platskerm-TV.
Die eenheid is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf en het 'n knus sitarea op 'n patio met braaigeriewe. Daar is ook 'n privaat tuintjie. Die oprit en ingang is privaat en daar is onderdakparkeerplek.
Gratis WiFi is beskikbaar aan alle gaste. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Ontbyt is nie ingesluit nie en moet vooraf bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
2 x Kinderbank vir 1
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is 'n oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea, kombuis wat ten volle toegerus is, 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n privaat sitplek buite met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid beskik het 2 slaapkamers en 1 gesinsbadkamer. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir kinders. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is is 'n kuierarea met sitplek en 'n braai buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelverdiepingwoonstel het 2 ruim slaapkamers en slaapplek vir tot 8 gaste.
Die eenheid het 3 koningingrootte-beddens, daar is nog 'n slaapkamer wat nie privaat is nie op die tweede verdieping en 2 dubbelslaapbanke in die sitarea. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en 'n stort en die ander met net 'n stort.
Die eenheid is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n groot houtdek met knus sitplek en 'n groot Weber-braai.
Daar is 'n groot platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket en WiFi. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Ontbyt is nie ingesluit nie en moet vooraf bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra kostes.
Kinder-tariewe vir verblyf:
Kinders onder 3 jaar betaal R150 per nag.
Kinders tussen die 4 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Ford Street, Sabie, 1260, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang