- Slaapplek vir 41 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Ford Street, Sabie, 1260, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Dublin Guest House is ideaal in die hartjie van die Afrika-laeveld. Die gastehuis is naby al die beeste besienswaardighede in die area, maar bied ook rus en vrede na 'n dag van verkenning.
Dublin Guest House spog met 6 unieke suites en woonstelle wat wissel van 'n romantiese eenslaapkamersuite met asemrowende uitsigte tot 'n dubbelverdieping drieslaapkamer-familie eenheid.
Al die eenhede is toegerus vir selfsorg en komplimentêre warmdrankies en koekies word voorsien. Elke eenheid het 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig.
Gratis WiFi is beskikbaar en die wagwoord hiervoor, asook padkaarte, brosjures en boekies oor die verskeie restaurante, winkels, aktiwiteite, besienswaardighede en gebeurtenisse sal aan gaste gegee word wanneer hulle inklok.
Dublin Guest House is trots op sy asemrowende- en goeversorgde tuin rondom die koel en helder swembad waarvan gaste gebruik kan maak. Die sonstoele is perfek om op te lê en die salige Afrika-sonsak met 'n skemerkelkie te geniet. Daar is ook ingeboude braaigeriewe langs die swembad en 'n grasdak lapa vir diegene wat daar wil kuier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 52 Ford Street, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Dublin Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Ford Street, Sabie, 1260, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 41 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang