+44
Gastehuis in Meyerton

Ducks Country House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Daneille J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pragtige ligging op die rivier, kothuis was skoon en diens was baie goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

'n Lieflike wegbreek minder as 'n uur uit die stad uit. Ons tweede wegbreek na hierdie lieflike blyplek. Dit het 'n KZN Middelande gevoel sonder die ure lange ry op 'n besige snelweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peet V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Aug 2022

Ons was baie tevrede met die diens. Ontbyt was baie lekker, en meer as genoeg. Die diens was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2022

Aangenaam, maar nie seker of ons weer sal gaan nie. Ons het op die ingewing besluit om vir die aand oor te bly vir ons huweliksherdenking en het so 4 ure voordat ons ingeboek het eers bespreek. Ons kon daarom verstaan dat die vloer nog effens nat was op plekke na die vinnige skoonmaak. Die volgende oggend vroeg (na 6) het ons egter agtergekom daar is koffie, maar nie koffiebekers of lepels nie - ons moes die persoon aan diens gaan opklop om vir ons bekers te gee. Dit was nie baie besig nie, en dus ietwat vreemd dat daar items ontbreek het. Die ontbyt was heeltemal goed. Die gebrek aan 'n deur na die badkamer was ook vreemd. Die een bedlamp se skakelaar was foutief. Die eenhede is privaat, die uitsig en die rivier was pragtig, en The Hound se kos was heerlik - moontlik die enigste redes hoekom ons dalk sal teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Samuel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Rustige wegbreek uit die stad, sonder om ver te ry. Henley on Klip is 'n juweel in Gauteng. Ducks Country House is die ideale blyplek om dié rustige klein dorpie atmosfeer te beleef. Die vriendelike diens van die personeel komplimenteer hierdie stylvolle blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Feb 2019

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Karen D
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

Luukse huislikheid Ek en my dogter het daar gebly vir 'n troue in Henley-on-Klip en het sommer 'n ma-en-dogter-naweek daarvan gemaak. Ons het baie veilig gevoel en het heerlik gebly. Ons het die familiekamer gehad en daar was oorgenoeg spasie en die luukse van snoesige kamerjasse het bygedra tot die gevoel van bederf. Om laatmiddag onder by die rivier te sit en te luister hoe die voëls regmaak vir slaap was 'n wonderlike ervaring. Ons het die hele naweek net met drie personeellede interaksie gehad - ek weet nie waar die eienaar was nie, maar ek weet ook hoekom hulle die plek in die personeel se hande kan laat. Niks is te veel moeite nie en almal is so vriendelik. Dit was regtig 'n bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2018

Goeie waarde vir geld. Ons was aangenaam verras. Ontbyt was ook puik. Enigste voorstel wat ek sal wil maak is dat hulle oorweeg om 'n yskassie in die kamers te sit. Sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Neal S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Vir seker alle verwagtinge oortref. Uitstekend. Baie vriendelike en goeie diens. Heerlike kos. Pragtige omgewing. Mal oor die log cabins vir verblyf. Baie privaat en netjies. Vir seker die moeite werd en sal graag in die toekoms weer daar wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2016

Rustige en vriendelike atmosfeer van 'n groot herehuis Ons het die verblyf aangenaam gevind met 'n rustige en statige ou here huis gevoel met ruim kamers en goeie fasiliteite.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fransa
Ducks Country House
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te hoor dat julle jul kuier by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer by ons te ontvang. Groete Anita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Fransa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Mitchell Bank Drive, Henley-on-Klip, 1961, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA485ac0a9fff6c6eea7ded9bc16f2b7a7a30afca2fcc6292f5fbc313da65c0aee0f80eeb69320d5c7af6cc71bd80c038ba60e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 32 Mitchell Bank Drive Henley-on-Klip 1961 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.547175394962 28.06482297155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang