LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ducks Country House | LekkeSlaap
+32

Ducks Country House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Ducks Country House
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thinus B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons was aangenaam verras. Ontbyt was ook puik. Enigste voorstel wat ek sal wil maak is dat hulle oorweeg om 'n yskassie in die kamers te sit. Sal beslis weer gaan.

Karen D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Luukse huislikheid

Ek en my dogter het daar gebly vir 'n troue in Henley-on-Klip en het sommer 'n ma-en-dogter-naweek daarvan gemaak. Ons het baie veilig gevoel en het heerlik gebly. Ons het die familiekamer gehad en daar was oorgenoeg spasie en die luukse van snoesige kamerjasse het bygedra tot die gevoel van bederf. Om laatmiddag onder by die rivier te sit en te luister hoe die voëls regmaak vir slaap was 'n wonderlike ervaring. Ons het die hele naweek net met drie personeellede interaksie gehad - ek weet nie waar die eienaar was nie, maar ek weet ook hoekom hulle die plek in die personeel se hande kan laat. Niks is te veel moeite nie en almal is so vriendelik. Dit was regtig 'n bederf.

Neal S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir seker alle verwagtinge oortref.

Uitstekend. Baie vriendelike en goeie diens. Heerlike kos. Pragtige omgewing. Mal oor die log cabins vir verblyf. Baie privaat en netjies. Vir seker die moeite werd en sal graag in die toekoms weer daar wil oornag.

Andre B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en vriendelike atmosfeer van 'n groot herehuis

Ons het die verblyf aangenaam gevind met 'n rustige en statige ou here huis gevoel met ruim kamers en goeie fasiliteite.

Ducks Country House's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te hoor dat julle jul kuier by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer by ons te ontvang. Groete Anita

Ducks Country House
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell Bank-rylaan 32, Henley-on-Klip, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYTNiYWI1LWUzY2YtNDQ5OC05ZjYxLTEyODc4MjJlMWZiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 32 Mitchell Bank Drive Henley-on-Klip 1961 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.5454622 28.066266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!