Dune View Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Othungwini-pad-omgewing, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dune View Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis wat op die boonste verdieping in Sodwanabaai geleë is. Dis 'n paradys vir skubaduikers en natuurliefhebbers. Dit skuil hoog teen 'n heuwel, bied 'n lieflike uitsig en is sowat 1,5 km van die hoofpad af. Die toegangspad is 'n enkelsandspoor. Al is 'n 4x4 nie nodig nie, word 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Hierdie kothuis is geskik vir 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is ook 'n sitarea, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatgasstoof, ketel en broodrooster. Die eenheid het 'n slim-TV met Netflix.
Daar is nog 'n vakansiehuis op die perseel maar gaste het 'n privaat elektriese hek en ingang. Die hele eiendom is omhein met 'n elektriese heining en alhoewel die eenheid nie ver van die dorp af is nie, is die kothuis landelik en dit is tussen die plaaslike Zoeloe-nedersettings en natuurlike bos.
Daar is 'n groot dek met stoepmeubels en 'n gasbraai. Let asb. dat geen oopvure op die houtdek toegelaat word nie. Geriewe in die area sluit vryduik, visvang, swem, voëlkyk en wildkyk in.
Slaapplek
’n Bespreking by Dune View Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Payge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Othungwini-pad-omgewing, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dune View Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sodwanabaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Othungwini-pad-omgewing, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom